AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Inperking: Verslapping pas ALE-skou soos handskoen

akkreditasie
Die BKB Ale-skou op Parys is uitgestel en word nou vir 28 Seprember tot 2 Oktober beoog, na gelang van die stryd teen die Covid-19-pandemie. Foto: AfriDome
Die BKB Ale-skou op Parys is uitgestel en word nou vir 28 Seprember tot 2 Oktober beoog, na gelang van die stryd teen die Covid-19-pandemie. Foto: AfriDome
Die aankondiging deur pres. Cyril Ramaphosa dat die staat van inperking vanaf middernag op 20 September na vlak 1 aangepas word, pas die organiseerders van die BKB ALE-skou op Parys soos ’n handskoen en ’n opwindende skou word in die vooruitsig gestel.

Adv. DeWaal Nigrini, voorsitter van die reëlingskomitee, sê dit is duidelik die besluit om die skou uit te stel tot 28 September tot 2 Oktober, en dit nie af te stel soos ander skoue in die land nie, was die regte besluit. Die skou is aanvanklik vir 1-5 September beplan.

“Baie stoettelers is gretig om weer vir ’n slag te skou, nadat feitlik alle skoue vanjaar in die slag gebly het weens beperkings wat die Covid-19-pandemie op die hou en bywoning van sulke byeenkomste geplaas is. Dit stel ons ook in staat om voort te bou op ons eerste skou wat verlede jaar gehou is, en bied die geleentheid om ons ideaal vorentoe te verwesenlik om Afrika se grootste landbouskou te word,” sê hy. Die skou is verlede jaar met Landbouweekblad as mediaborg gehou.

Ingevolge Ramaphosa se aankondiging mag 500 mense onder vlak 1 se regulasies ’n buitemuurse byeenkoms bywoon, terwyl 250 mense deel van binnenshuise bedrywighede mag wees, mits 50% van die normale kapasiteit van so ’n plek nie oorskry word nie. Reëls oor persoonlike afstand en maskers moet gehoorsaam word.

Die ALE-skou in die Afridome vind beide buitemuurs en binnenshuis plaas en gevolglik bestaan geen beperking wat sal verhinder dat die skou normaal aangebied kan word nie. Verskeie rasse is reeds vir die skou ingeskryf, wat bees- en kleinveerasse insluit. Opperste kampioene gaan ook bekroon word.

Laat inskrywings word in die lig van die buitengewone omstandighede nog tot 23 September toegelaat, terwyl vee wat gaan deelneem, van 24-28 September op die skouterrein afgelaai kan word.

Kontak me. Carla de Kock Serfontein by 082 447 1650 of besoek die Facebook-blad BKB Africa Livestock Expo vir nog inligting.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Blank space for now
Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot