AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69
Skenk 'n artikel

Voer bye om krisis af te weer, waarsku byeboere

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Mnr. Jaco Wolfaardt, ’n Wes-Kaapse byeboer, eksperimenteer met basiliekruidkultivars om vas te stel watter die geskikste vir vrugteplase sal wees. Hy beoog om steggies vir sy klante 
te maak. Foto: Jaco  Wolfaardt
Mnr. Jaco Wolfaardt, ’n Wes-Kaapse byeboer, eksperimenteer met basiliekruidkultivars om vas te stel watter die geskikste vir vrugteplase sal wees. Hy beoog om steggies vir sy klante te maak. Foto: Jaco Wolfaardt

Me. Inge Lotter, ’n byeboer van Nelspruit, se telefoon lui kort-kort. ’n Swerm bye het nesgeskop onder die motorafdakke van ’n makadamiaverwerkingsaanleg, en elders het ’n swerm by die weegbrug van een van die plase ingetrek. Iewers in die stad is daar nog ’n swerm in iemand se tuin.

Sy luister geduldig na elke klagte, vra ’n paar vrae en besluit dan of een van haar spanne die bye moet gaan verwyder en of dit net ’n swerm is wat rus op pad iewers heen. “Ons Afrika-heuningbye is eintlik trekdiere,” verduidelik Lotter. “Dit is hoekom dit so moeilik is om regdeur die jaar bye op ’n plaas te hou. Die oomblik as hulle begin swaarkry, trek die swerm.”

Daarom moet byeboere hul byekorwe na ander gebiede verskuif wanneer ’n landbougewas se blomtyd verby is. Dit is ook hoekom dit vir byeboere so moeilik is om al hul swerms te behou. Dit raak dus ál belangriker vir landbouprodusente en byeboere om saam te werk en omstandighede te skep wat bye regdeur die jaar op plase sal hou, sê byeboere uit alle oorde.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.28
+1.0%
Rand - Pond
21.11
+0.8%
Rand - Euro
18.18
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,779.22
+0.6%
Silwer
22.46
+1.0%
Palladium
1,879.50
+0.1%
Platinum
998.00
-0.2%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,578
+0.1%
Alle aandele
74,681
-0.0%
Hulpbronne 10
74,401
-0.5%
Industriële 25
91,405
-0.1%
Finansiële 15
15,752
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom leer my ken dan besluit jy self
Ek is n introvert maar sodra jy my leer ken maak ek oop. Is n natuurmens wat alles in buite lewe geniet. Eerlikheid is bitter belangrik daar sonder werk niks
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot