AFGRI
BEAN
08 Aug
-
8940
0,00
CORN
08 Aug
-
3920
0,00
SOYA
08 Aug
-
8653
0,00
SUNS
08 Aug
-
10306
0,00
WEAT
08 Aug
-
7140
0,00
WMAZ
08 Aug
-
4195
0,00
YMAZ
08 Aug
-
4176
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
29 Jul
-
60,38
0,45
Beeste AB2/3
29 Jul
-
58,48
0,27
Beeste B2/3
29 Jul
-
54,96
0,03
Beeste C2/3
29 Jul
-
47,7
-0,33
Bevrore Hoender
29 Jul
-
30,92
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
29 Jul
-
73,56
1,33
Bokooie
29 Jul
-
52,68
3,15
Groot (meer as 40 kg)
29 Jul
-
43,74
0,12
Hoender (IQF)
29 Jul
-
29,99
-0,06
Medium (30-40kg)
29 Jul
-
58,6
1,92
Pork Average
29 Jul
-
25,84
0,52
Poultry Average
29 Jul
-
30,84
0,04
Skaap A2/3
29 Jul
-
103,69
3,19
Skaap AB2/3
29 Jul
-
87,73
0,49
Skaap B2/3
29 Jul
-
80,62
-1,33
Skaap C2/3
29 Jul
-
77,93
-0,08
Speenkalf
29 Jul
-
37,01
0,05
Spekvarke
29 Jul
-
27,46
0,21
Stoorlammers
29 Jul
-
48,06
0,15
Varkwors
29 Jul
-
21,63
-0,07
Vars Hoender
29 Jul
-
31,63
0,08
Vleisvarke
29 Jul
-
25,68
0,50

Wagyu-telers sluit ooreenkoms met voerkraal

akkreditasie
Tydens die beklinking van die samewerkingsooreenkoms was van links mnre. Martinus Venter (handelsbestuurder van Morgan Beef), Frans Stapelberg (voorsitter van die Wagyu-telersgenootskap en van Gesertifiseerde Wagyu Beef), Wimpie Annandale (voerkraalbestuurder, Morgan Beef), Jan Morgan (eienaar van die Morgan-groep), dr. Michael Bradfield (uitvoerende hoof van die Wagyu-genootskap) en Richard Stevens (ondervoorsitter van Gesertifiseerde Wagyu Beef). Foto: Verskaf
Tydens die beklinking van die samewerkingsooreenkoms was van links mnre. Martinus Venter (handelsbestuurder van Morgan Beef), Frans Stapelberg (voorsitter van die Wagyu-telersgenootskap en van Gesertifiseerde Wagyu Beef), Wimpie Annandale (voerkraalbestuurder, Morgan Beef), Jan Morgan (eienaar van die Morgan-groep), dr. Michael Bradfield (uitvoerende hoof van die Wagyu-genootskap) en Richard Stevens (ondervoorsitter van Gesertifiseerde Wagyu Beef). Foto: Verskaf
Die Wagyu-telersgenootskap van Suid-Afrika (WSA) en Gesertifiseerde Wagyu Beef (GWB) het ’n baanbreker-ooreenkoms met die Morgan Beef-groep gesluit om dié ras se speenkalwers teen ’n premie te koop of in die wins te deel.

Die ooreenkoms bied drie opsies. Die voerkraal kan die speenkalwers namens die produsent te voer en dan kry die produsent die volle waarde van die karkas; winsdeling waar die voerkraal die produsent die helfte van die huidige speenkalfprys betaal, die kalf voer en dan kry die produsent die helfte van die wins op die karkas terug nadat die koste afgetrek en die karkas gegradeer is; of ’n pryspremie op die speenkalwers.

Mnr. Jan Morgan, eienaar van die Morgan-groep, sê hy het vertroue in die ras. Dié vleis het ’n goeie plaaslike mark en ’n groot vraag in die Midde-Ooste waarheen die groep vleis uitvoer.

Die ras is een van die grootstes in Australië en Amerika. Suid-Afrika kan egter internasionaal meeding omdat die plaaslike produksiekoste gewoonlik laer is.

Dr. Michael Bradfield, uitvoerende hoof van die WSA, sê die GWB-program sal alle sektore van die Wagyu-ketting sertifiseer om produkintegriteit te verseker en ’n konsekwente boodskap aan verbruikers te gee rakende dié vleis as produk en om te bewys dit voldoen aan Wagyu se minimum standaarde. Die GWB sal ook die Wagyu-bedryf die geleentheid bied om die vleis op die regte manier te bemark en produsente se produk te beskerm.

’n Produsentedag word op 7 Maart by die Morgan-voerkraal, Delmas, gehou. Sprekers sluit in mnr. Frans Stapelberg, voorsitter van die WSA, wat die ras se strategiese plan sal verduidelik, Bradfield wat die plaaslike en internasionale vraag sal bespreek, Morgan wat die besigheid se aanbod sal verduidelik, en dr. Conrad Coetzer, ’n voedingkundige wat die voeding van speenkalwers sal bespreek.

Nog besonderhede is op www.wagyu.org.za beskikbaar of bel Ivonne by tel. 051 492 1852.

Ontvang die nuutste landbounuus en -raad in verskeie bedrywe - teken HIER in vir een van ons nuusbriewe.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.64
-0.2%
Rand - Pond
20.15
-0.4%
Rand - Euro
17.01
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,790.94
+0.1%
Silwer
20.60
-0.4%
Palladium
2,198.50
-2.0%
Platinum
941.00
-0.4%
Brent-ruolie
96.65
+1.8%
Top-40
63,771
0.0%
Alle aandele
70,266
0.0%
Hulpbronne 10
65,045
0.0%
Industriële 25
85,829
0.0%
Finansiële 15
15,741
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my lewens maat deur dik en dun en lus vir die lewe.
Ek is lief vir die buite lewe en natuur. Geniet my vriende en familie. Hou van kuier saam goeie geselskap. En ek love my braai.
êrens is jy..: Antjie Krog
Ek is opreg. Liefdevol. Getrou. Maklik. Prettig. Lief vir die lewe. Musiek. Die natuur. Wil lag. Weer lewe saam my spesiale mens. Ek is lief vir diere. Ek dink soms meer as vir...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot