AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Wees bedag op dié vier groot veesiektes in KZN

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Brand Republic
Foto: Brand Republic
Rooivleisprodusente in KwaZulu-Natal is versoek om te midde van die uitbreking van bek-en-klouseer waaksaam te wees ander belangrike siektes, veral brucellose (besmetlike misgeboorte), hondsdolheid en tuberkulose.

Dit is soönotiese siektes wat ook ernstige gesondheidsrisiko’s vir mense inhou.

Dr. Ariena Shepherd, private veearts, het op die kongres van die Rooivleisprodusente-organisasie in KwaZulu-Natalse op Fordoun gesê dat Brucella abortus in beeskuddes op 19 plase in die provinsie se Middelland voorkom. Dit is nie net ’n probleem om hierdie siekte op ’n plaas uit te roei nie. Hoewel dit ’n beeskudde minstens 30% van sy kalweroes in slegs die eerste jaar van besmetting kan kos, kan dit ook potensieel langdurige gesondheidsimplikasies hê vir mense wat dit van besmette beeste opdoen.

“Een nageboorte van ’n besmette koei is genoeg om nog 1 000 koeie te besmet. Die doeltreffendste bekampingsmaatreël is om alle beeste behoorlik teen hierdie siekte in te ent. Die rooivleisbedryf werk daaraan om private maatskappye van die einde van die jaar af brucellose-entstowwe te laat vervaardig. Beesboere moet ten volle ingelig wees oor die voorkoming en bestuur van die verspreiding van brusellose,” het Shepherd gesê.

Sy het gewaarsku dat B. melitensis toenemend by bokke geïdentifiseer word. Aangesien bokke hoogs beweeglik is, kan B. melitensis ook wyd versprei word en dit is aansteeklik vir mense en beeste.

Met betrekking tot hondsdolheid het Shepherd gesê dit blyk of te veel boere nie die risiko ernstig opneem om hierdie dodelike siekte op te doen nie. Soogdiere wat algemeen op plase voorkom, insluitend honde, katte, perde, beeste, skape en bokke, is almal vatbaar om hondsdolheid op te doen van wilde diere, soos jakkalse, en van mekaar. Mense wat in aanraking kom met die diere wat hondsdolheid dra, kan dan ook met die hondsdolheidvirus besmet word.

“Sodra die simptome van hondsdolheid by ’n mens begin voorkom, is dit te laat. Daardie mens sal sterf. As jy selfs vermoed dat jy dalk met ’n hondsdol dier in aanraking was, gaan dadelik na jou dokter of naaste staatskliniek vir behandeling. En maak seker dat alle honde en katte op die plaas jaarliks teen hondsdolheid ingeënt word,” het Shepherd gesê.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot