AFGRI
BEAN
17 Aug
-
8938
0,00
CORN
17 Aug
-
4038
0,00
SOYA
17 Aug
-
8745
0,00
SUNS
17 Aug
-
10638
0,00
WEAT
17 Aug
-
7064
0,00
WMAZ
17 Aug
-
4261
0,00
YMAZ
17 Aug
-
4222
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
05 Aug
-
59,93
-0,33
Beeste AB2/3
05 Aug
-
58,21
0,44
Beeste B2/3
05 Aug
-
54,93
-0,26
Beeste C2/3
06 Aug
-
48,03
-0,31
Bevrore Hoender
05 Aug
-
30,82
0,06
Bokkies (onder 30 kg)
05 Aug
-
72,23
-9,16
Bokooie
05 Aug
-
49,53
-11,74
Groot (meer as 40 kg)
05 Aug
-
43,62
0,97
Hoender (IQF)
05 Aug
-
30,05
0,21
Medium (30-40kg)
05 Aug
-
56,68
-4,81
Pork Average
05 Aug
-
25,32
-0,66
Poultry Average
05 Aug
-
30,8
0,10
Skaap A2/3
05 Aug
-
100,5
-0,06
Skaap AB2/3
05 Aug
-
87,24
1,74
Skaap B2/3
05 Aug
-
81,95
0,36
Skaap C2/3
05 Aug
-
78,01
0,45
Speenkalf
05 Aug
-
36,96
0,46
Spekvarke
05 Aug
-
27,25
-0,23
Stoorlammers
05 Aug
-
47,91
0,66
Varkwors
05 Aug
-
21,7
0,04
Vars Hoender
05 Aug
-
31,55
0,05
Vleisvarke
05 Aug
-
25,18
-0,61

Wolboere moet die golf van ‘groen’ verbruikers ry

akkreditasie
Foto verskaf deur IWTO
Foto verskaf deur IWTO
Verbruikers begin ál meer skuldig voel oor die uitwerking van hul aankope op die omgewing, en die wolbedryf moet nóú die kans aangryp om wol as volhoubare produk aan verbruikers te bemark.

Volgens mnr. Peter Ackroyd van die Campaign for Wool heroorweeg verbruikers tans hul denke en koopkeuses, en daar is ’n geleentheid om nuwe volhoubare bedrywe te skep.

“Wol is die ekologiese keuse. Die boodskap van volhoubaarheid moet uitgedra word sodat natuurlike eerder as sintetiese produkte gebruik word,” het hy op die jaarkongres van die Internasionale Woltekstielorganisasie (IWTO) gesê.

Verbruikers verwag al hoe meer volhoubare produkte in hul mandjies, het me. Dalena White, sekretaresse van die IWTO, bygevoeg.

“Weens sosiale media en moderne kommunikasie word twyfelagtige praktyke blootgestel, en die natuurlike veselbedryf moet seker maak hy staan voor in die ry wanneer verbruik herstel word.” 

Koolstofspoor

Die modebedryf is ’n groot sondaar wat die vrystelling van koolstofgasse betref, het Ackroyd gesê. Die bedryf het in 2018 ongeveer 2,1 miljard ton koolsuurgas vrygestel.

Al hoe meer mense vra vrae oor die artikels wat hulle koop, en veranderinge sal aangebring moet word oor hoe klere vervaardig en gebruik word.

“Dit is belangrik dat die volgende geslag kleremakers en verbruikers opgelei word oor die gebruik van natuurlike en volhoubare produkte soos wol, wat weer in die grond ingewerk word,” aldus White.

Volgens mnr. Dave Maslen van ZQ Wool, ’n Nieu-Seelandse maatskappy wat tegnologie en herlewingslandboutegnieke gebruik om volhoubaar geproduseerde wol aan die mark te lewer, is daar tans ’n reuse-geleentheid vir die veselbedryf. Dit is te sien in die verandering in verbruikers se gedrag. Hy het gesê mense begin volgens hul waardestelsel koop, en dat hulle skuldig voel oor hul aankope.

“Die skuif kan gemaak word van verbruik wat ’n probleem is, na waar die aankoop van produkte soos wol ’n oplossing bied, want daar word aan die natuur teruggegee.”

“Daar word na oplossings gesoek en natuurlike vesel bied dit.”

Maslen het bygevoeg volhoubare materiaal soos wol was ongeveer 15 jaar gelede nog ’n nismark, maar dit word al hoe meer deel van die hoofstroomgebruik.

Meganeiging

Mnr. Stephen Wiedemann van Integrity Ag and Environment, ’n Australiese landboukonsultantefirma, het gesê klimaatsverandering is ’n meganeiging wat die politiek, globale handel en voorsieningskettings omvorm. Wol word egter gesien as ’n groot vrysteller van kweekhuisgasse omdat die meeste daarvan op die plaas, deur die diere self, vrygestel word. Daar word egter nie rekening gehou met die koolstof wat deur boere in die grond en in die plante teruggewerk word nie.

Die produksie van koolstofneutrale wol is dus wel moontlik en vrystellings kan op etlike maniere op die plaas beperk word.

  • Die vermindering in kweekhuisgasvrystelling by diere deur die gebruik van nuwe voerbymiddels, hoewel die beskikbare opsies soos asparogopsis-alge, 3- NOP en anti-metanogeniese weidings tans nog in die toetsfase is.
  • Beter kuddeproduktiwiteit, soos beter speenpersentasies, beter uitsette en meer wol per skaap beteken minder vrystellings per dier.
  • Koolstof kan ook in plante vasgelê word danksy die aanplant van bome of inheemse plante, tesame met die vaslegging van koolstof in grond, deur gebruik te maak van herlewingsbeginsels.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.66
-1.6%
Rand - Pond
20.08
-1.2%
Rand - Euro
16.96
-1.7%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,763.50
-0.7%
Silwer
19.81
-1.6%
Palladium
2,144.66
-0.7%
Platinum
928.75
-1.0%
Brent-ruolie
92.34
-3.0%
Top-40
64,168
-0.9%
Alle aandele
70,967
-0.8%
Hulpbronne 10
63,227
-3.4%
Industriële 25
87,430
+0.4%
Finansiële 15
16,160
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense wat intelegent gesels wat oop is vir redenasies, wat nie in...
Looking for my soulmate
I am a divorced lady, i am still looking for the one. I am a mommy of two furbabies, they are my life, they are my kids. I am very family orientated. I am not interested in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot