AFGRI
BEAN
07 Jun
-
8455
-64,00
CORN
07 Jun
-
4610
-12,00
SOYA
07 Jun
-
7660
-76,00
SUNS
07 Jun
-
8360
-175,00
WEAT
07 Jun
-
6340
-54,00
WMAZ
07 Jun
-
3675
-55,00
YMAZ
07 Jun
-
3791
-53,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Wolpryse lig weer kop op

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die druk van buitelandse verbruikers raak ál groter dat net wol van volhoubare bronne gebruik moet word. Die NWKV het sy eie sertifiseringstandaard, die Sustainable Cape Wools Standard, in werking gestel wat ál meer buitelandse markte vir Suid-Afrika se wolboere oopmaak. Veeartse sal ’n belangrike rol speel om vir boere ’n biosekerheidsplan op te stel. Foto: Fredalette Uys
Die druk van buitelandse verbruikers raak ál groter dat net wol van volhoubare bronne gebruik moet word. Die NWKV het sy eie sertifiseringstandaard, die Sustainable Cape Wools Standard, in werking gestel wat ál meer buitelandse markte vir Suid-Afrika se wolboere oopmaak. Veeartse sal ’n belangrike rol speel om vir boere ’n biosekerheidsplan op te stel. Foto: Fredalette Uys
Wolpryse het weer verbeter op die 25ste veiling van die seisoen, met ’n aansienlike aanbod van fynwol op die veiling.

Luidens die Cape Wools-wolverslag het die prys van gesertifiseerde wol met 3,2% toegeneem tot R183,62/kg, terwyl die prys van nie-gesertifiseerde wol met 2,5% toegeneem het tot R170,63/kg. Nagenoeg 70% van die aanbod het 20 mikron of fyner getoets, met 51,6% van die Merinowol wat aangebied is, wat volhoubaar gesertifiseer was.

“Die mark het weer teruggebons en goeie resultate is oor alle mikronkategorieë behaal, met goeie mededinging van kopers en verkope van 94,7% van die aanbieding.”

Daar was weer ’n goeie vraag na gesertifiseerde wol op die veiling, met goeie premies wat vir fyner wol betaal is. Die prysstygings is ondanks ’n versterking in die rand teenoor die Amerikaanse dollar.

Die grootste verskil tussen gesertifiseerde en nie-gesertifiseerde wol was 15,65% in die 18 mikron-kategorie en 10,69% in die 17,5 mikron-kategorie.

Australiese markte het op die ooreenstemmende veiling verlede week gesukkel, met pryse wat gedaal het. Volgens die AWI is die grootste rede vir prysdalings logistieke probleme in die Melbourne-hawe, wat uitvoer beperk en ’n nadelige uitwerking op wolpryse het. Daarby het die onsekerheid en verliese die afgelope paar weke binne die banksektor ook ’n ongunstige uitwerking op die vraag na wol gehad.

Volgens Cape Wools lyk dit asof daar meer stabiliteit in die Australiese mark te sien was die week.

Die volgende wolveilings sal op 29 Maart aangebied word.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.18
+0.1%
Rand - Pond
23.82
+0.2%
Rand - Euro
20.49
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.80
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,038.12
+1.2%
Palladium
1,413.68
+0.4%
Goud
1,959.19
-0.2%
Silwer
23.47
-0.5%
Brent-ruolie
76.29
-0.6%
Top-40
71,529
-0.1%
Alle aandele
76,746
-0.1%
Hulpbronne 10
69,637
+0.2%
Industriële 25
103,620
-0.3%
Finansiële 15
15,139
-0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en alleen,soek n geskikte pasmaat
Ek is n hardwerkende, opregte en Godsdienstige persoon. Wil graag n opregte en eerlike dame ontmoet wat in my belangstellings deel en die lewe meer interresant maak.
Wil net gelukkig wees en altyd lag
Ek hou van mense en lekker kuier. Daar is min dinge in die lewe waarvan ek nie hou nie maar geen kaansvatters nie. Eks n plain jane. Geniet die lewe en kan lekker lag. Eks...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot