AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Zippo se Borane is kudde van die jaar

akkreditasie
Mnr. Zippo Lamprecht Foto: Verskaf
Mnr. Zippo Lamprecht Foto: Verskaf
Die Bloodline-Boranstoetery van mnr. Zippo Lamprecht van Dewetsdorp is deur die Landbounavorsingsraad as sy vleisbees-verbeteringskudde van die jaar bekroon. Die toekennings is weens die Covid-19-pandemie virtueel aangebied.

Lamprecht boer op plase in die distrikte Dewetsdorp en Smithfield. Hy het reeds as tiener sy tande as beesboer geslyp en sy eerste beeste gekoop toe hy 14 jaar oud was.

Hy selekteer grootliks vir gehardheid en vrugbaarheid; vandaar sy slagspreuk: Net die gehardste en vrugbaarste. Lamprecht boer net met beeste. Sy stoet- en kommersiële diere ontvang gelyke behandeling. Hy behartig sy beesboerdery sonder heeltydse arbeiders.

Sy strewe as vleisboer is die hoogste opbrengs in harmonie met die natuur teen die laagste koste in ekstensiewe omstandighede op natuurlike veld. Die veld is hoofsaaklik gemengde rooigras en bossieveld. Die gemiddelde reënval is 400 mm per jaar.

Die ander finaliste was die BTB-Simmentalerstoetery van mnr. Johan Styger, Hartbeesfontein, Fredericksburg-Angus- en Wagyustoetery van L’Ormarins (Edms.) Bpk., Franschhoek (bestuur deur mnr. Stefan Terblanche), Loriza-Brahmanstoetery van mnr. Louis Meyer, Zeerust, Sizalo-Bonsmarastoetery van mnr. Lucas Msiza, Isando, en Up George-Bonsmarastoetery van mnr. Derek Ralfe, Ladysmith (KwaZulu-Natal).

Mnr. Tiro Mongwaketsi, TM-boerdery, Vryburg, is as die LNR en Molatek se kommersiële vleisbeesprodusent van die jaar bekroon. 

Prestasietoetsklas

Die raswenners is:

Afrikaner: SS 19-0012, van mnr. Jacquies Steenkamp van Rouxville, is as die wenner van die LNR se spesiale prestasietoetsklas aangewys.

Afrisim: JJ 18-0050, mnr. Janes Wasserman, Carletonville;

Vleis-Shorthorn: BLK 18-0473, mnre. Allistair en Laurence Brown, Alexandria;

Boran: ZIP 18-0140, mnr. Zippo Lamprecht, Dewetsdorp;

Braunvieh: DEK 18-010, mnr. Erik de Klerk, Kimberley;

Chianina: D 18-0147, mnr. Louis de Wet, Polokwane;

Dexter: JAKS 18-0003, mnr. Hendrik Strydom, Petrusburg;

Limousin: DL 18-0149, mnr. John en me. Tracey Devonport, Houghton;

Pinzgauer: KS 18-0019, mnr. Rudi van Graan, Mosselbaai;

PinZ2yl: PZ 18-0313, mnr. Fanie Potgieter, Mooketsi;

Romagnola: ZX 18-0009, mnr. Jurie Smit, Thabazimbi;

SA Angus (swart): FG 18-0658, Fredericksburg Angus-stoetery, Franschoek;

SA Angus (rooi): RCM 18-0069, mnr. RC Malherbe, Hertzogville;

Santa Gertrudis: JH 18-0065, mnr. Johan Havemann, Delareyville;

Simbra: WC 18-053A, mnr. Llewellyn Angus, Arlington;

Simmentaler: CSS 18-0530, mnr. Werner Stander, Mosselbaai;

en Sussex: CC 18-0038, regter C.B. Cillié, Bloemfontein. 

Elitekoeie

Die wenners van die LNR en Farmer’s Weekly se elitekoeitoekennings is:

Afrikaner: VZI 08-066, mnr. Peet van Zijl, Makwassie;

Afrisim: JVR 10-0052, mnr. Hentie Jansen van Rensburg, Noordbrug;

Ankole: A 06-0009, dr. Morné de la Rey en mnr. Simon Hodgson, Brits;

Vleis-Shorthorn: BLK 09-0063, mnre. Allistair en Laurence Brown, Alexandria;

Bonsmara: GCD 11-0053, mnr. Craig Handley, Bathurst;

Boran: QT 10-0024, mnr. Brandon Brooks, Polokwane;

Braford: BB 11-0120, mnr. Lotie Gordon en me. Charlotte Schuite, Rosendal;

Brahman: WIL 12-0598, mnr. Lourens en me. Irma du Plessis, Thabazimbi;

Charolais: CB 10-0007, mnr. Louwrens Viljoen, Clocolan;

Dexter: JM 10-0010, mnr. Willie du Plessis, Riversdal;

Drakensberger: QH 08-0037, me. Liesel Foster, Zastron;

Limousin: LR 06-0015, mnr. AJ du Toit, Tulbagh;

PinZ2yl: R 10-0013, mnr. Fanie Potgieter, Mooketsi;

Romagnola: DT 08-0149, mnr. Dail van Rensburg, Delareyville;

SA Angus (swart): GT 11-049, mnr. Gielie Geldenhuys, Ceres;

SA Angus (rooi): FW 11-0056, mnr. Friedel Keyser, Eston;

Santa Gertrudis: KT 10-0010, mnr. Pieter Niemand, Worcester;

Simbra: LZ 07-0129, mnr. Riaan van Zyl, Winburg;

Simmentaler: LH 08- 0098, me. Annelise en mnr. Danie Bezuidenhout, Delmas;

South Devon: JM 10-1141, mnre. John en James Miller, Cathcart;

Sussex: NJB 07-0065, mnr. Nico Bouwer, Delareyville;

en Tuli: E 11-0003, mnr. Dave Mullins, Kenton-on-Sea. 

Platinumbul

Die LNR en GMPBasic se platinum bulle is:

Bonsmara: NFS 18-0464, Sernick Bonsmara, Edenville;

Bonsmara: FHK 18-0076, dr. Ferdi Hartzenberg, Lichtenburg;

Brahman: R14 18-0002, mnr. Ruan Combrinck, Babanango;

Brahman: GBS 18-0010, mnr. Heinrich Bruwer, Vryburg;

Limousin: DL 18-0149, mnr. John en me. Tracey Devonport, Houghton;

Santa Gertrudis: M 18-0054, Hebzibah-stoetery, Ottosdal;

en Simmentaler: PN 18-0500, mnre. Peet en Gert Nienaber, Rustenburg.

LNR en Molatek se nasionale KyD-provinsie van jaar: Platinum toekenning: KwaZulu-Natal; goue toekenning: Noordwes; silwer toekenning: Limpopo.

Die LNR se opkomende vleisbeesprodusent van die jaar is me. Lerato Senakhomo, Senakhomo-Ngunistoetery, Nigel.

Die provinsiale wenners is:

Oos-Kaap: mnr. Zolani Ncingwana (Boran, Charolais en Senepol), Cedarville;

Vrystaat: mnr. Dintoe Taunyane (Simmentaler en Nguni), Thaba Nchu;

KwaZulu-Natal: mnr. Tsepo Molefe (Boran), Impendle;

Limpopo: mnr. Dinale Jones (Bonsmara en Nguni), Alice;

Mpumalanga: mnr. Mashishi M. Neo (Bonsmara), Dullstroom;

Noordwes: mnr. Sipho Magane (Bonsmara), Ventersdorp.

LNR en Molatek se mentor van die jaar: me. Matshidiso Mooketsi, Vryburg.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.17
-0.9%
Rand - Pond
20.72
-0.3%
Rand - Euro
17.88
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom. Ons skryf ons eie roman
Ek is Baie pisetiewe men's wat Al's Kan bied wat jy nie het nie kook goed braai leke kuier leke maak die beste koffie in die oggend
Opsoek na nuwe avonture
Ek is spontaan en iemand wat nie bang is om die lewe ten volle te geniet nie. Is 'n verantwoordelike mens en stel ander se belange altyd op die hart. Is baie lief vir kos...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot