
Dieé ooi het haar lam weggegooi, toe neem my vrou, Sonet, hom aan. Nou maak sy haar klere aan die draad vas as sy bedags gaan werk. Jy sal sien hy drink uit 'n bottel in die mou, wat ons volmaak.
* Ingestuur deur Maarten Kruger, Potchefstroom
Byskrif: Op die foto hieronder skuil die hanslam by sy draad-ma.