AFGRI
BEAN
30 Nov
-
9211
0,00
CORN
30 Nov
-
4484
0,00
SOYA
30 Nov
-
10399
0,00
SUNS
30 Nov
-
11285
0,00
WEAT
30 Nov
-
6666
0,00
WMAZ
30 Nov
-
5351
0,00
YMAZ
30 Nov
-
5109
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07
Skenk 'n artikel

Bewaringslandbou: ‘Daar is kommersiële meriete’

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
By die makadamiaboorde van die Vosmac-boerdery by Barberton en Hazyview word dekgewasse as deel van herlewingslandboubestuursbeginsels ingespan om bogemiddelde opbrengste en beter winste moontlik te maak.
By die makadamiaboorde van die Vosmac-boerdery by Barberton en Hazyview word dekgewasse as deel van herlewingslandboubestuursbeginsels ingespan om bogemiddelde opbrengste en beter winste moontlik te maak.

Klimaatsverandering, omgewingsbewuste verbruikers in uitvoerbestemmings en natuurlike hulpbronne wat ál skaarser raak, dwing boere om ’n nuwe benadering tot die landbou te ontwikkel waar bewaring en rehabilitasie van die bogrond en ekostelsels deel vorm van voedselproduksie sonder om die produktiwiteit en winsgewendheid van konvensionele landboupraktyke in te boet.

Vir produsente van subtropiese gewasse gaan dit oor meer as net “groen boerdery”. Byna al Suid-Afrika se subtropiese gewasse vorm deel van uitvoerbedrywe waarvoor daar ál meer akkreditasievereistes gestel word, het mnr. Bram Snijder, bestuurder van Spies & Lombard Boerdery en voorsitter van die Letaba-avokadostudiegroep, gesê.

Die meeste akkreditasies stel tegniese en sosiale vereistes aan boere, maar deesdae kom die omgewingsimpak van landboupraktyke ook toenemend onder die vergrootglas.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.97
+0.2%
Rand - Pond
20.31
-0.0%
Rand - Euro
17.55
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.36
-0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.0%
Goud
1,753.01
+0.2%
Silwer
21.22
-0.2%
Palladium
1,877.07
+2.0%
Platinum
1,008.00
+0.2%
Brent-ruolie
83.03
-0.2%
Top-40
66,816
0.0%
Alle aandele
73,128
0.0%
Hulpbronne 10
71,369
0.0%
Industriële 25
88,068
0.0%
Finansiële 15
16,117
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Tyd om te Glo Liefde Bestaan
Ek is enkel lopend Vir 5 Jaar het te veel Seer gekry Al in my Lewe wil maar net weer n Vriendin ontmoet en Kyk of daar iets daar uit Kan ontwikkel of net vriende Kan Bly of wees...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot