AFGRI
BEAN
28 Jun
-
9652
181,00
CORN
28 Jun
-
4744,6
72,60
SOYA
28 Jun
-
8890
98,00
SUNS
28 Jun
-
10395
245,00
WEAT
28 Jun
-
7438
92,00
WMAZ
28 Jun
-
4357,4
-22,60
YMAZ
28 Jun
-
4370
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Jun
-
164,91
0,00
Ave Wool - RWS
10 Jun
-
180,07
0,00
Beeste A2/3
17 Jun
-
60,81
0,68
Beeste AB2/3
17 Jun
-
57,66
-0,12
Beeste B2/3
17 Jun
-
53,3
0,03
Beeste C2/3
17 Jun
-
46,86
-0,48
Bevrore Hoender
17 Jun
-
31,45
0,54
Bokkies (onder 30 kg)
17 Jun
-
62,89
-5,12
Bokooie
17 Jun
-
49,59
-12,82
Groot (meer as 40 kg)
17 Jun
-
39,71
-6,55
Hoender (IQF)
17 Jun
-
30,12
0,45
Medium (30-40kg)
17 Jun
-
57,81
0,73
Pork Average
17 Jun
-
27,18
0,03
Poultry Average
17 Jun
-
31,15
0,47
Skaap A2/3
17 Jun
-
103,83
-1,38
Skaap AB2/3
17 Jun
-
83,52
-3,96
Skaap B2/3
17 Jun
-
78,12
-3,21
Skaap C2/3
17 Jun
-
74,62
-2,28
Speenkalf
17 Jun
-
36,4
0,23
Spekvarke
17 Jun
-
28
-0,11
Stoorlammers
17 Jun
-
52,94
-0,58
Varkwors
17 Jun
-
22,43
0,09
Vars Hoender
17 Jun
-
31,88
0,43
Vleisvarke
17 Jun
-
27,15
0,08

Dekgewas boek ‘ ’n katedraal van kennis’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die boek. Foto: Verskaf
Die boek. Foto: Verskaf
’n Boek wat bykans ’n halfeeu se navorsing oor dekgewasse in wingerde saamvat, het pas die lig gesien.

Dit is geskryf deur die wetenskaplike dr. Johan Fourie, wat jare lank verantwoordelik was vir dekgewasproewe by die LNR Infruitec-Nietvoorbij-navorsingsentrum op Stellenbosch.

Die boek, Cover Crops in South African Vineyards, vorm deel van ’n reeks wat deur Winetech, die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf (Sati) en Villa gefinansier word in ’n poging om kennis en tegnologie aan die wingerdbedryf oor te dra.

“Navorsing oor dekgewasse en bewerking het vroeg in die 1970’s begin deur die jong manne van destyds, Dawid Saayman, Leopoldt van Huyssteen en Johan van Zyl. Die navorsing het egter eers werklik aan die gang gekom in die middel 1980’s, toe Johan Fourie by die span aangesluit het as ’n jong navorser vars uit die universiteit,” het mnr. Kobus Louw van Sapex tydens die bekendstelling van die boek in die Paarl gesê.

Die navorsing het uiteindelik meer as ’n dekade geduur.

“Johan het katedrale gebou met sy navorsing. Vir hom is dit die groter prentjie wat tel. Johan het die basis gelê vir al die werk oor dekgewasse wat deesdae gedoen word. Dié boek sal nog lank gebruik word as verwysingstuk,” meen Louw.

Die gids bespreek die voordele van dekgewasse en die keuse en vestiging van dekgewasse in verskillende gebiede. Dit bestudeer ook die invloed van dekgewasse op grondkoolstof en minerale, asook op wingerdvoeding en -prestasie. Siekte en plae word bespreek voor die boek met ’n hoofstuk vol praktiese riglyne afsluit.

Cover Crops in South African Vineyards is gratis beskikbaar by Winetech, Sati en Villa.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.09
-1.4%
Rand - Pond
19.60
-0.7%
Rand - Euro
16.93
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.12
-1.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,819.88
-0.2%
Silwer
20.81
-1.7%
Palladium
1,874.89
+0.1%
Platinum
913.50
+0.2%
Brent-ruolie
115.09
+1.7%
Top-40
61,789
+0.4%
Alle aandele
68,058
+0.3%
Hulpbronne 10
66,069
+0.9%
Industriële 25
80,452
+0.3%
Finansiële 15
15,394
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Canada farmer
Beste place to be is on the farm Enjoy outdoor Enjoy water sports I'm trying to be good to all people Everyone deserve the best
Ek is oulik en kom goed oor die weg met almal!
Ek is super fun en n groot grapgat, Ek kan lekker geselskap wees en ook "fun".Vat n kans en kyk!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot