AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Herlewingslandbou: ‘Dit gaan oor veel meer as net geld’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Rick Clark gebruik gevorderde herlewingslandboupraktyke op sy saaiplaas van sowat 2 800 ha naby Williamsport in die Amerikaanse deelstaat Indiana. Foto: Lloyd Phillips
Mnr. Rick Clark gebruik gevorderde herlewingslandboupraktyke op sy saaiplaas van sowat 2 800 ha naby Williamsport in die Amerikaanse deelstaat Indiana. Foto: Lloyd Phillips
Nagenoeg 350 boere en belanghebbendes in die landbou wat vandag en môre Landbouweekblad se herlewingslandbou-konferensie op Reitz bywoon, is gefassineer deur wat die bekroonde Amerikaanse saaiboer mnr. Rick Clark met hulle deel.

Herlewings- en volhoubare boerderypraktyke behoort oor meer te gaan as net om koste te verminder, opbrengste te verhoog en winsgewender te wees. Dit is belangrike doelwitte, maar moet gelyktydig bereik word met moreel en eties verantwoordelike praktyke en met die gesondheid van die boer, die boer se familie, sy werknemers en die res van die wêreld alles in gedagte.

Dit is die siening van mnr. Rick Clark, veelbekroonde en vyfdegeslag- Amerikaanse boer. Hy is die hoofspreker op die konferensie.

Clark sê hy is al geruime tyd ’n suksesvolle geenbewerkingsboer en sy sowat 2 800 ha grond en winsgewendheid het beslis daarby baat gevind. Hy het egter sowat tien jaar gelede besluit om nog meer in pas met die natuur se prosesse te werk. Dit het hom die afgelope nege jaar in staat gestel om grootliks nie meer chemiese kunsmis, saadbehandeling, swamdoders, onkruiddoders en plaagdoders te gebruik nie. Ten spyte hiervan bly sy plaas naby Williamsport, Indiana, produktief en winsgewend.

“Ek het verskeie fundamentele beginsels by my spesifieke produksietoestande aangepas. Dit is beslis nie maklik nie, maar ek hou rekord van wat werk en wat nie, en of my prosesse ’n gunstige of ongunstige neiging toon. Dan weet ek of ek op die regte pad is. Ek gebruik byvoorbeeld verskillende mengsels van dekgewasse op verskillende tye en om verskillende redes, soos om onkruid te bekamp of om die vrye stikstof en koolstof wat oral om ons in die atmosfeer is, neer te lê.”

Hy voeg by dat boere nie rekordopbrengste moet najaag ten koste van omgewings- en maatskaplike beginsels nie. Hulle moet eerder mik na konsekwente, volhoubare en winsgewende opbrengste wat nie in stryd is met hierdie beginsels nie.

“As jy nie ongemaklik is met wat jy doen nie, dan probeer jy nie hard genoeg om te verander nie. Benut die tyd en geleentheid wat jy in hierdie lewe oor het,” gaan Clark voort. “Ek is trots daarop om ’n boer te wees, maar ek is meer trots op die manier waarop ek boer.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.23
-0.8%
Rand - Pond
22.28
-0.2%
Rand - Euro
19.59
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
967.61
-1.7%
Palladium
1,406.83
-1.1%
Goud
1,999.24
+0.3%
Silwer
23.41
+1.3%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,928
-1.6%
Alle aandele
74,406
-1.6%
Hulpbronne 10
63,946
-1.9%
Industriële 25
101,282
-1.3%
Finansiële 15
15,121
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot