AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6905
-15,00
CORN
19 Okt
-
3078
-7,00
SOYA
19 Okt
-
7180
-25,00
SUNS
19 Okt
-
9910
182,00
WEAT
19 Okt
-
5730
-12,00
WMAZ
19 Okt
-
3178,40
-21,60
YMAZ
19 Okt
-
3341,2
-14,80
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Herlewingslandbou in die kollig op Letsitele

akkreditasie
0:00
play article
Intekenaars kan na hierdie artikel luister
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys
Produsente van Limpopo bied op 21 September in samewerking met Landbouweekblad ’n herlewingslandbou-boeredag aan.

Produsente van subtropiese vrugte, neute en sitrus in Limpopo gaan saam met Landbouweekblad op 21 September hul eerste boeredag by Letaba Junction in Letsitele hou. Die boeredag word deur Andermatt Madumbi geborg en die oogmerk is om inligting rondom die gebruik van dekgewasse, biologiese produkte en ander herlewingslandboupraktyke uit te ruil.

Boere in Limpopo en Mpumalanga se Laeveld is deeglik bewus van die veranderende handelsomgewing, veral in Europa, waar verbruikers aandring op al hoe meer omgewingsvriendelike en volhoubare produksiemetodes vir die ingevoerde voedselprodukte op hul winkelrakke. 

Die meeste van dié gebiede se avokado-, makadamia- en sitrusproduksie is op die uitvoermark gerig en dit raak dus vir boere noodsaaklik om meer volhoubaar met minder en sagter chemiese middels te boer. Landbouweekblad se slypskole, studiegroepe en boeredae vir herlewingslandbou het in ander streke reeds gewys hoe vinnig vordering gemaak kan word wanneer boere onderling inligting en navorsing uitruil. ’n Verdere doelstelling van hierdie seminaar is dus om in hierdie streek en ander streke in Limpopo en Mpumalanga se Laeveld sulke studiegroepe te stig.

Mnre. Drikus Prins wat by Vosmac Boerdery betrokke is, Lwellyn Coertzen en Lourens Jooste van Node Ecology, dr. Elsje Joubert van Levubu Centre for Excellence en verskeie ander sprekers gaan hul kennis en ervaring op die boeredag oordra. Bywoning kos R100. Stuur ’n e-pos aan Clint Ockhuis by events@landbou.com om jou plek te bespreek.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.53
+1.2%
Rand - Pond
20.06
+0.7%
Rand - Euro
16.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.87
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Goud
1,769.80
+0.2%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,102.50
+3.9%
Platinum
1,043.68
+0.4%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,190
-0.1%
Alle aandele
66,776
-0.0%
Hulpbronne 10
63,288
-0.5%
Industriële 25
84,981
+0.6%
Finansiële 15
14,022
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekker kos met lekker wyn
Saggeaard rustig, hou van kamp en buitelewe. Stokperdjie is radio amateur. Wil nie baklei en argimenteer nie. Ek gaan graag met my motorhome kamp op afgelee plekke. Ek is...
I was made for you
God het my n liefdevolle en unieke vrou gemaak. Hy het my glimlag gemaak uit sonlig my n hart van goud gegee. Ek Wil lewe, lag en gelukkig wees. Altyd Baie liefde om uit te deel...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot