AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Herlewingslandbou: Voorleggings van LBW-webinaar

akkreditasie
Landbouweekblad het op Dinsdag 27 Julie en Woensdag 28 Julie 2021 ons eerste webinaar oor herlewingslandbou aangebied.

Landbouweekblad het op Dinsdag 27 Julie en Woensdag 28 Julie 2021 ons eerste webinaar oor herlewingslandbou aangebied.

Suid-Afrikaanse boere en kenners het hul praktiese ervarings sowel as die nuutste navorsingsresultate van proefpersele reg oor die somerreëngebiede gedeel. Daar is ook gefokus op die koste van herlewingslandbou en wanneer boere watter somme moet maak wanneer hulle na dié stelsel wil oorskakel.

Die sprekers se voorleggings is hier beskikbaar:

Mnr. Danie Bester (bekroonde mielie- en sojaboer van Balfour in Mpumalanga): Herlewingslandbou en die nuutste presisietegnologie.

Mnr. DF Fyfer (’n beesboer van Vryburg in Noordwes): Horisontale integrasie van herlewingslandboupraktyke in die dorre Kalahari (vee, ultrahoëdrukbeweiding, hoenders en bye).

Mnr. Frits van Oudtshoorn (navorser en weidingspesialis): Hoe suksesvol is ultrahoëdrukbeweiding? Die jongste wetenskaplike resultate word verskaf aan die hand van navorsing op die plaas van mnr. Danie Slabbert van Reitz.

Prof. Erik Holm (entomoloog en ekologiese raadgewer): Hoe om oor verandering te dink.

Mnr. Roland Kroon (’n boer van Graaf-Reinett in die Oos-Kaap): Herlewingsweiding met wild.

Dr. Gerhard du Preez (verbonde aan die Fakulteit Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit): Hoe om in vennootskap met die natuur te boer en inligting oor die nuutste navorsingsmetodes op plase en resultate oor grondgesondheid.

Mnr. Hannes Botha (’n lewendehawe- en mielieboer van Carolina in Mpumalanga): Hoe herlewingslandbou my liefde vir boerdery opnuut aangewakker het.

Prof. James Blignaut (verbonde aan Asset Research en die Universiteit Stellenbosch):‎ Herlewingslandbou – gonswoord of gesonde finansiële oorweging?    

Me Loran Steinlage (verbonde aan DAWN/Underground Ag): Doing the best we can to bring the Brown Revolution to the Green Revolution.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Opgewonde! Lets do this!
Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan 'n lekker stappie in die woud gaan doen... ek kan die hele aand deur op daai dansbaan dans, ek kan die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot