Slabbert het oor die afgelope 13 jaar stelselmatig opbrengste van al sy gewasse verhoog met herlewingslandbou-praktyke.
Agrisol ontleed onder meer die teenwoordigheid van voedingselemente in plantsappe om te bepaal of die plant genoeg van die nodige voedingstowwe inneem.
Só kan produsente hul bemestingsprogramme betyds aanpas