AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07
Skenk 'n artikel

Rosyntjieboer se ideaal van ‘365 dae groen' kry lewe

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Puik hulpmiddel. Mnre. Gawie Steyn (regs) en Nico Uys, ’n verskaffer van biologiese produkte, in een van Steyn se droogdruifwingerde op Kanoneiland.
Puik hulpmiddel. Mnre. Gawie Steyn (regs) en Nico Uys, ’n verskaffer van biologiese produkte, in een van Steyn se droogdruifwingerde op Kanoneiland.

Daar is nie een resep vir dekgewasse nie, en ’n mens kry die beste dekgewaspraktyke waar boere dit toets en by hul behoeftes en omstandighede aanpas. Vandat mnr. Gawie Steyn, ’n derdegeslagboer van Kanoneiland, in 2008 begin het om eers net ’n klein deel van sy rosyntjiewingerde na organiese praktyke om te skakel, verbeter hy dit aanhoudend om verskillende doelwitte te bereik.

“My groot aansporing met organiese boerdery was om ’n gesonde produk te produseer, weg van landbouchemiese middels. Jy kry ook ’n beter prys.” Die aanvanklike idee met organies was om materiaal te hê om op die bankies te plaas. Al die kaf wat hy moes inkoop, was nogal duur, maar dit het gewerk.

Mettertyd het hy begin om dekgewasse te plant en dit met ’n bossiekapper fyn te maak en op die bankies te gooi. Sy eerste dekgewas was lusern wat hy op sy sogenoemde buitegrond (vlakker gruisgrond verder weg van die Oranjerivier) onder mikrobesproeiing gevestig het.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
+0.4%
Rand - Pond
21.48
+0.1%
Rand - Euro
18.41
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,798.44
-0.3%
Silwer
23.21
+2.0%
Palladium
1,899.50
-2.3%
Platinum
1,020.50
-2.3%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese pa en man wat jou lewe wil opkikker
Ek is betroubaar met 'n oop uitgaande persoonlikheid, hiu van die buite lewe en natuur met die see sand onder my voete
Kom ons vat n kans
Ek is mense mens, my kind en familie en vriende is my alles, kwaliteit tyd saam n mens se geliefdes is kosbaar.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot