AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6607
0,00
CORN
19 Okt
-
3076
-9,00
SOYA
19 Okt
-
7030
0,00
SUNS
19 Okt
-
10775
172,00
WEAT
19 Okt
-
5725
-17,00
WMAZ
19 Okt
-
3177
-23,00
YMAZ
19 Okt
-
3339
-17,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

Wek krag op met organiese afval

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hier is twee voorbeelde van die 50 m3-biogassakke wat boere op hul plase geïnstalleer het.
Hier is twee voorbeelde van die 50 m3-biogassakke wat boere op hul plase geïnstalleer het.

Dit wek ook energie op. Mnr. Mark Tiepelt van Biogas SA sê 1 m3 biogas (metaangas) kan per dag met die anaërobiese verteringsproses opgewek word met die afval van twee beeste, 12 skape of 20 mense. “Een kubieke meter metaangas kan 1,5-2,2 kWh elektrisiteit opwek. Dit is gelykstaande aan een uur se kooktyd op ’n tweeplaatstoof.

Die hoeveelheid biogas wat opgewek kan word, is egter afhanklik van die soort en hoeveelheid organiese afval wat in die Biobag ingevoer word. Die grootte van die sak bepaal nie hoeveel gas ontgin word nie,” sê Mark. Die sakke is beskikbaar in groottes van 10-50 m3. Die sak word teen ’n geringe helling in ’n oop sloot op die grond neergelê.

Die materiaal wat in die sak ingevoer word, moet fyngekap en met water gemeng word om ’n floddermengsel te vorm. “As 1 000 liter flodder in die sak gegooi word, sal sowat 1 000 liter water aan die agterkant van die sak uitgelaat moet word nadat die vastestowwe verteer het en die gas opgewek is. Die kompos en organiese kunsmis is in dié water opgelos en kan baie doeltreffend in boerderye gebruik word.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.57
+0.7%
Rand - Pond
20.08
+0.2%
Rand - Euro
16.98
+0.3%
Rand - Aus dollar
10.88
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.4%
Goud
1,781.66
+0.9%
Silwer
23.79
+2.4%
Palladium
2,082.50
+3.0%
Platinum
1,057.01
+1.6%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,320
+0.4%
Alle aandele
66,912
+0.4%
Hulpbronne 10
64,002
+0.9%
Industriële 25
84,631
+0.3%
Finansiële 15
13,990
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
1Korinthiers 13
Ek is glad nie jaloers of clingy nie, maar moenie my n rede glo nie die seding is as volg: as daar n romie is is daar n vuur, so as ek vernoed jy hou jou opsies oop sal ek...
Vrede begin met n glimlag
Ek is n ma en n ouma van 2 my grootste liefde, ek is n mense mens baie lief vir lek lag kuier met vriende en familie. Gee baie om vir my mede mens lief vir kos maak en dans is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot