AFGRI
BEAN
02 Jun
-
8499
-73,00
CORN
02 Jun
-
4527
-150,00
SOYA
02 Jun
-
7800
-74,00
SUNS
02 Jun
-
8300
38,00
WEAT
02 Jun
-
6320
-53,00
WMAZ
02 Jun
-
3698
-15,00
YMAZ
02 Jun
-
3814
-38,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Inspekteer wat jy verwag

Fyn voetwerk is nodig vir ‘n sakeman of bestuurder wat tussen te min delegering en te veel moet besluit.

Jy het jou besigheid opgebou, jy het die gelykspeelpunt oorgesteek, jy maak nou ‘n goeie wins en jou span groei in pas met die maatskappy. Die probleem is dat, selfs al weet jy dat jy moet delegeer as jy werklik jou besigheid wil laat groei, jy besef dat jou werknemers in baie gevalle take nie deurvoer soos jy wil hê hulle moet nie.

Jy is nie alleen nie. Dit is ‘n probleem waarmee baie sake-eienaars worstel en waarmee baie toekomstige eienaars nog mee sal worstel.

So, wat doen ‘n mens?

“Lank voor die 2010-Wêreldbeker het ek vir ‘n man gewerk wie se leuse was: “Inspect what you expect” (maak seker daar is aan jou verwagtinge voldoen), vertel Onwell Msomi, hoofbestuurder van die 2010-FIFA-Wêreldbekerspan.

“Ek was nie mal oor die gesegde nie. Ek is die tipe bestuurder wat sy span vertrou. Die probleem is dat, terwyl sommiges onder hierdie tipe toestande gedy, anders heeltemal verlore raak. Dit was ‘n swaar les om te leer, want ‘n paar uiters belangrike dinge het gedurende die beplanningsproses van die Wêreldbeker deur die gate geglip. Wanneer jy aan ‘n tydsgebonde projek van daardie omvang werk, moet jy baie nou betrokke wees, elke dag saam met jou mense stap en al die hulp gee wat jy kan.”

Die les wat Msomi geleer het is duidelik: Vertroue is wonderlik, maar dit moet verdien word. Die stigter van Weigh-Less, Mary Holroyd, stem saam: “In die werklike lewe kan jy nie ‘n maandvergadering hou en net vertrou dat almal weggaan en doen waarop ooreengekom is nie. Ek gee nie om hoe professioneel mense is nie, ek het geleer dat jy steeds moet opvolg.”

Die kuns om te delegeer

Delegering kos fyn voetwerk. Te min en jy eindig op om werk te doen wat ver onder jou posgradering is terwyl jy daarop moet konsentreer om die besigheid te laat groei. Te veel en jy het nie genoeg beheer oor jou besigheid en die rigting wat dit inslaan nie.

“Een van die belangrikste lesse wat jy kan leer is die verskil tussen delegeer en abdikasie,” sê Holroyd. “Op die ou end is jy die een wat die gevolge dra. Moenie totale verantwoordelikheid aan enigiemand in jou besigheid gee as dit vir hulle net ‘n werk is nie. Moenie dat enigiemand met ‘n “net-‘n-werk-houding” besluite namens jou hele maatskappy neem nie.”

Vir Jenni Button gaan alles oor wigte en teenwigte: “As jy delegeer – iets wat ek nie maklik doen nie – maak seker jy kyk en kyk weer of dit gedoen is, en behoorlik gedoen is. Jou besigheid hang daarvan af,” sê sy.

* Besoek Standard Bank se BizConnect vir meer inligting.

Kopiereg Standard Bank. Alle regte voorbehou.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.52
+0.6%
Rand - Pond
24.31
+1.1%
Rand - Euro
20.90
+1.0%
Rand - Aus dollar
12.89
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+1.4%
Platinum
999.46
-1.6%
Palladium
1,405.86
+0.5%
Goud
1,951.01
-1.3%
Silwer
23.63
-1.1%
Brent-ruolie
74.28
+2.3%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Anti-gold digger !!!!
Rustig, ROOK nie, drink met geleentyd, en GEEN JOLLER. Werk vir myself(koop motors). Hou van Reis. Lyk en voel nie 51 nie, en nog baie aktief !!!
Let see what happens
Mense mens, ek is altyd positief doen en gee die beste as wat ek kan. Enkel mamma van twee wonderlike dogtertjies en soek meer kinders. Ek is baie lief vir kinders
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot