AFGRI
BEAN
05 Jun
-
8781
51,00
CORN
05 Jun
-
4228,8
95,80
SOYA
05 Jun
-
7860
49,00
SUNS
05 Jun
-
8338
155,00
WEAT
05 Jun
-
6605
31,00
WMAZ
05 Jun
-
3758
63,00
YMAZ
05 Jun
-
3830
60,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Italië en SA saam in agri-verwerking?

Die weg is gebaan vir ‘n moontlike venootskap tussen Italië en SA om saam die landbou in Afrika uit te brei.

‘n Beraad is in Kaapstad gehou waar na moontlike samewerkingsooreenkomste gekyk is wat die landbou, vervaardiging, energie en ander sektore insluit.

Dié voorstel kom in die lig van veral met die vraag van voedsel wat in lande suid van die Sahara teen ’n jaarlikse koers van 3% gaan groei en die landbousakesektor wat potensieël 1 000 miljard Amerikaanse dollar teen 2030 werd sal wees.

Boonop word voorspel dat die streek se vraag na energie teen 2040 met 107% sal styg, met ‘n belegging van meer as 50 miljard Amerikaanse dollar per jaar.

Mnr. Paolo Borzatta, senior vennoot by The European House Ambrosetti, het gesê die potensiële groei in die volgende 15 jaar vir besproeiing- en watervoorsiening en sanitasie is onderskeidelik vier en 22 miljard Amerikaanse dollar per jaar in sub-Sahara-Afrika.

Met nagenoeg 65% van die bevolking wat in die landbou werksaam is, word geglo dat verhoogde produktiwiteit ’n direkte drywer vir die skepping van nuwe werksgeleenthede is.

Verder beslaan lande suid van die Sahara meer as 200 miljoen hektaar onbewerkte grond en sowat 45% van dié grond is minder as ses uur van plaaslike verbruikersmarkte af geleë.

Borzatta het gesê Italië het mediumskaalse boere wat hierheen kan kom om hulle kennis te deel, so ook kan universiteite tussen die twee lande hulle kennis oor onder meer sade en kunsmis deel.

Een van die operasionele gereedskappe wat voorgestel word om verdere venootskappe vir groei in die sektor te smee, is om ‘n aanvoerketting-benadering aan te neem deur ‘n geïntegreerde agro-industriëlepark model (AIP) te volg.

Van die konsepte sluit in uitsette op ‘n kommersiële basis wat by veeteelt of visboerderye geïntegreer kan word, aanvanklike industriële verwerking, wat insluit die verwerking van die uitsette van ‘n individuele boer of die van ander kleinskaalse boere in die gebied, vir die plaaslike markte of vir uitvoer. Asook opleiding en navorsing, insuitend die oordrag van vaardighede en tegnologie langs die verskillende fases van die waardeketting.

Die AIP-model wat reeds met sukses in ander ontluikende gebiede soos Indië en suid-oos Asië in werking gestel is, kan aangepas word en in die lande suid van die Sahara, soos Zambië, Uganda, Tanzanië, Ethiopië en die Kongo toegepas te word, meen The European House Ambrosetti.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.44
+0.4%
Rand - Pond
24.11
+0.8%
Rand - Euro
20.79
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.82
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
1,005.07
+0.2%
Palladium
1,423.81
-0.9%
Goud
1,941.55
-0.3%
Silwer
23.45
-0.7%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,565
-0.6%
Alle aandele
76,720
-0.5%
Hulpbronne 10
69,637
-0.9%
Industriële 25
104,329
-0.7%
Finansiële 15
14,840
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soma net EK.. S. U. P.
Gaan gereeld weg na bosveld / platteland. Lief vir die plekke buite Gauteng. Dit gese, Gauteng het ook pragtige plekke. Ek is ook met my kerk betrokke. Ek help in die sop...
Its me :-)
Ek is Wie ek is Ek gee nie voor nie Hou van grappies Love kinders Mal oor die lewe Positief
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot