AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9617
0,00
CORN
28 Mrt
-
4624
0,00
SOYA
28 Mrt
-
8120
0,00
SUNS
28 Mrt
-
8620
0,00
WEAT
28 Mrt
-
6506
0,00
WMAZ
28 Mrt
-
4034
0,00
YMAZ
28 Mrt
-
4048
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

KKI sluit Exotan-looiery

Die Exotan-leerlooiery in Port Elizabeth sluit einde vandeesmaand sy looiery-afdeling se deure as deel van Klein Karoo Internasionaal se herstrukturering.

Klein Karoo Internasionaal (KKI) se herstrukturering het tot gevolg dat die Exotan-leerlooiery in Port Elizabeth einde vandeesmaand sy looiery-afdeling se deure sluit. Dit is ekonomies sinvol om te konsolideer as gevolg van die groot looiery-infrastruktuurkapasiteit binne die KKI,” sê mnr. Johan Stumpf, besturende direkteur.


Exotan het met die verwerking van volstruis-, buffel-, krokodil-, olifant- en seekoeileer internasionale bekendheid verwerf. “Al dié produkte en verwante navorsing sal op Oudtshoorn voortgaan.” Die aantal volstruise wat aan Exotan toegewys is, sal steeds op Graaff-Reinet geslag word en die betrokke velle sal by die KKI se looiery op Oudtshoorn verwerk word.


Mnr. Coenie Louw, hoofbestuurder van menslike hulpbronne, sê 66 werkers word deur die sluiting van die looiery geraak. Die werkers word vandag (31 Augustus) formeel afgelê.


“Daar word voorsien dat sommige van die afgelegde personeel weer gekontrakteer kan word vir die voltooiing van spesifieke take ná die einde van die maand,” sê Louw.


31 Augustus 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.26
+0.3%
Rand - Pond
22.49
+0.0%
Rand - Euro
19.74
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.21
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
970.96
+0.3%
Palladium
1,409.53
+0.6%
Goud
1,957.07
+0.0%
Silwer
22.96
-0.5%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
69,785
0.0%
Alle aandele
75,284
0.0%
Hulpbronne 10
64,924
0.0%
Industriële 25
102,191
0.0%
Finansiële 15
15,417
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot