AFGRI
BEAN
09 Jun
-
8348
68,00
CORN
09 Jun
-
3992
5,00
SOYA
09 Jun
-
7640
48,00
SUNS
09 Jun
-
8550
81,00
WEAT
09 Jun
-
6308
2,00
WMAZ
09 Jun
-
3594,4
10,40
YMAZ
09 Jun
-
3682,4
0,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Lichtenburg: Breedplan-wenners

Vyf beesrasse het aan die Landbouweekblad/Zoetis/Breedplanklas op Lichtenburg se skou deelgeneem. Die algehele wenner dring deur na die nasionale Breedplanbul van die Jaar-kompetisie op die Aldam-Veeskool, waar die nasionale wenner in Oktober aangewys word.

Algehele wenner: Die rooi Brahman, BON14/5. Eienaars: Mnre. Andries Marx (naasregs, sel 082 859 5896) en Fanie van der Merwe (links, 082 751 5890), Bonvu-stoetery, Ventersdorp en Vereeniging. Hanteerder: Mnr. Joseph Mothembu. Regs is mnr. Martin Seyfferdt, beoordelaar.

Simmentaler: PG15/4. Eienaars: Mnre. Gert Nienaber (sel 082 808 6390), Rustenburg, en Pieter Oelofse, Lichtenburg, Protea-Sim-stoetery. Hanteerder: Mnr. Jors Mayoyo Montsabatho. (Foto: Jan van Dyk)

Simbra: Lekatu Sergio LKT14/77B. Lekatu Sokkie LKT 13/87B. Eienaar: Dr. Obakeng Mfikwe (sel 082 354 2402), KMF Farm Holdings, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. Johannes Matshabe.

Limousin: Xourel Tripitz XRL14/28. Eienaar: Le Roux-familie (mnr. Derick le Roux, regs, sel 079 602 5376), Xourel-stoetery, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. Stasi Motsabi.

Wit Brahman: VDM14/9. Eienaar: Mnr. Pieter Steinman (links, sel 082 877 9954), PFS Brahmane, Lichtenburg. Hanteerder: Mnr. Toha Mpondo.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.87
-0.1%
Rand - Pond
23.67
-0.0%
Rand - Euro
20.32
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.67
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
1,017.49
-0.4%
Palladium
1,361.07
-2.4%
Goud
1,964.43
-0.1%
Silwer
24.39
+0.5%
Brent-ruolie
75.96
-1.3%
Top-40
71,707
+0.0%
Alle aandele
77,018
0.0%
Hulpbronne 10
68,947
-0.4%
Industriële 25
103,546
+0.1%
Finansiële 15
15,583
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en alleen,soek n geskikte pasmaat
Ek is n hardwerkende, opregte en Godsdienstige persoon. Wil graag n opregte en eerlike dame ontmoet wat in my belangstellings deel en die lewe meer interresant maak.
Nog Soveel Mooi oor in die Lewe te ontdek en Saam te Geniet
Ek is n Rustige mens. vol Omgee .Nog bevoorreg met Goeie Gesondheid. Geniet tuinwerk. en het honde Hou van kos maak EN luister graag musiek. Gaan gereeld Sondae kerk toe. Help...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot