AFGRI
BEAN
06 Jun
-
9643
0,00
CORN
06 Jun
-
4627
0,00
SOYA
06 Jun
-
7760
0,00
SUNS
06 Jun
-
8228
0,00
WEAT
06 Jun
-
6630
0,00
WMAZ
06 Jun
-
3704
0,00
YMAZ
06 Jun
-
3816
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
26 Me
-
172,55
5,11
Ave Wool - RWS
26 Me
-
189,51
7,15
Beeste A2/3
26 Me
-
53,82
0,82
Beeste AB2/3
26 Me
-
52,28
0,50
Beeste B2/3
26 Me
-
48,03
-0,68
Beeste C2/3
26 Me
-
45,86
0,77
Bevrore Hoender
26 Me
-
34,01
-1,25
Bokkies (onder 30 kg)
26 Me
-
55,19
1,47
Bokooie
26 Me
-
38,71
-2,84
Groot (meer as 40 kg)
26 Me
-
40,79
-0,03
Hoender (IQF)
26 Me
-
33,04
-0,01
Medium (30-40kg)
26 Me
-
51,26
2,05
Pork Average
26 Me
-
29,59
0,40
Poultry Average
26 Me
-
33,71
-0,64
Skaap A2/3
26 Me
-
84,64
-3,90
Skaap AB2/3
26 Me
-
76,6
7,69
Skaap B2/3
26 Me
-
58,23
-2,52
Skaap C2/3
26 Me
-
57,02
-0,39
Speenkalf
26 Me
-
31,04
0,93
Spekvarke
26 Me
-
30,9
0,87
Stoorlammers
26 Me
-
42,28
0,90
Varkwors
26 Me
-
24,66
-0,30
Vars Hoender
26 Me
-
34,07
-0,69
Vleisvarke
26 Me
-
29,47
0,36
Deel

Amerika voer minder trekkers uit

Hoewel Amerika in 2013 minder trekkers na die meeste lande uitgevoer het, het sy uitvoersyfers na Afrika stabiel gebly.

Terwyl Amerika se uitvoere van landboutoerusting na die meeste wêrelddele in 2013 gedaal het, het dié land se uitvoersyfer na Afrika feitlik dieselfde gebly.

Volgens die Association of Equipment Manufacturers (AEM), wat internasionale vervaardigers en verspreiders van landboumasjinerie verteenwoordig, het Amerikaanse uitvoere van $12 miljard na ander wêreldmarkte in 2013 met 6% afgeneem teenoor die syfer vir 2012.

Wat hierdie daling van 6% vir 2013 soveel merkwaardiger maak, is dat dit volg op ’n groeifase in uitvoere van 12% in 2010, ’n stewige 23% in 2011 én toe weer 16% in 2012.

Vergeleke met die 2012-uitvoersyfers lyk die prentjie vir die VSA se 2013-uitvoere soos volg:

Uitvoere na Suid-Amerika het met 18% afgeneem tot $1,2 miljard terwyl die uitvoere na Sentraal-Amerika met 1% gegroei het tot $1,2 miljard.

Die uitvoere na Europa het met 14% gedaal tot $2,8 miljard terwyl die uitvoere na Astralië/Oseanië met 26% afgeneem het tot $912 miljoen.

Die uitvoere na Asië het met 5% gegroei tot $1,2 miljard.

Die uitvoere na Kanada het met 6% toegeneem met tot $4,3 miljard, terwyl die uitvoere na die Afrika-vasteland baie stabiel gebly het met ’n geringe afname van 0,5% tot $442 miljoen.

Die beste uitvoerbestemmings vir landboumasjinerie uit die VSA was in 2013 Kanada ($4,3 miljard - 6%); Mexiko ($988 miljoen - 3%); Australië ($822 miljoen - 28%); Brasilië ($517 miljoen - 29%); China ($491 miljoen - 5%); Duitsland ($470 miljoen - 5%); Frankryk ($344 miljoen - 7%); Suid-Afrika ($303 miljoen - 4%); Rusland ($303 miljoen - 9%) en die Oekraïne ($269 - 30%).

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.27
+0.0%
Rand - Pond
23.91
+0.2%
Rand - Euro
20.61
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.82
-0.5%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
1,033.46
+0.7%
Palladium
1,417.79
+0.8%
Goud
1,962.86
+0.1%
Silwer
23.60
+0.1%
Brent-ruolie
76.71
+0.8%
Top-40
71,299
-0.2%
Alle aandele
76,492
-0.2%
Hulpbronne 10
69,184
-0.2%
Industriële 25
103,479
-0.4%
Finansiële 15
15,043
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wanted - best friend, lover and everything else
Enjoy the normal stuff like music, cooking together and whilst I am a tactile person - I also believe that we must be able to have our own 'me' time. Prefer private...
Net lekker Geselskap
Spontaan en hou van mense met n lekker persoonlikheid soek asb nie iemand wat aan n bottel vasgemaak is nie en ook nie met tonne probleme nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot