AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

KYK! Boer verkoop reuseversameling Ford-trekkers

akkreditasie
Die versameling sluit onder meer 35 Ford 4000-trekkers, meer as 30 Ford 3000s-trekkers, sowat 10 Ford 5000-trekkers, twee Ford 13-6-grawers en ’n vierwielaangedrewe Ford 7810 in. Foto: Autoevolution/Kivells machinery/Youtube
Die versameling sluit onder meer 35 Ford 4000-trekkers, meer as 30 Ford 3000s-trekkers, sowat 10 Ford 5000-trekkers, twee Ford 13-6-grawers en ’n vierwielaangedrewe Ford 7810 in. Foto: Autoevolution/Kivells machinery/Youtube
’n Boer van die Verenigde Koninkryk spog met ’n versameling van meer 80 Ford-trekkers.

Mnr. Phillip Warren, ’n 77-jarige boer wat spog met die grootste versameling Ford-trekkers in Brittanje, sal binnekort bykans sy hele versameling verkoop.

Volgens Autoevolution.com het Warren, wie se plaas Middlecott in Beaworthy, Devon, geleë is, sy eerste trekker in 1989 gekoop. Sedertdien het sy passie vir Ford-trekkers al hoe groter geword. Hy het nou meer as 80 van dié trekkers.

Die versameling sluit onder meer 35 Ford 4000-trekkers, meer as 30 Ford 3000s-trekkers, sowat 10 Ford 5000-trekkers, twee Ford 13-6-grawers en ’n vierwielaangedrewe Ford 7810 in. Sy hele versameling is met 622 nuwe batterye toegerus vir wanneer dit op 4 September opgeveil word.

Kivells-afslaers, wat die veiling behartig, het aan Autoevolution.com gesê dit is die grootste veiling van sy aard in meer as ’n dekade aangesien dit ongewoon is om so ’n versameling van ’n enkele verkoper te ontvang.

Warren het volgens calstock-today.co.uk besluit om sy versameling te verkoop ná hy vroeër vanjaar ’n hartaanval gehad het. Hy wil graag self van die trekkers ontslae raak omdat dit volgens hom onregverdig sou wees om dié taak aan sy drie dogters oor te laat as hy sterf.

Warren woon alleen op die plaas. Sy vrou is twee jaar gelede oorlede.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
+1.5%
Rand - Pond
22.08
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.95
+1.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
985.62
+1.8%
Palladium
1,470.98
+1.6%
Goud
1,981.86
+0.9%
Silwer
23.82
+2.1%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Staan op met n lied in jou hart
Sag-geaard van nature, maar tog ferm en doelgerig. My ja is my ja en my nee is my nee, use it, don't use it. Ek kan ure aaneen na jou luister en jou geselskap geniet, en...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot