AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Corsa nou lid van Chevrolet-familie

Die land se topverkoper-bakkie, die Corsa Utility, het by Chevrolet se produktereeks aangesluit. Slegs die handelsnaam verander - dis steeds ‘n kampioen.

Promosie-artikel:

Die land se topverkoper-bakkie, die Corsa Utility, het by Chevrolet se produktereeks aangesluit. Slegs die handelsnaam verander - dis steeds ‘n kampioen.

Geen twyfel bestaan dat die Corsa Utility groot byval by Suid-Afrikaanse motoriste vind nie. Hierdie voertuig het al ‘n rits toekennings ingeryg en is die afgelope vyf jaar Suid-Afrika se top verkoper in die ¾-ton gebruikskategorie. Volgens Synovate se Kwaliteittoekennings* beklee dit die top posisie in sy kategorie. So ook is GMSA se ligte voertuig-aanleg by dieselfde geleentheid as die land se top kommersiële ligte voertuig-aanleg bekroon.

Gevolglik het die land se topverkoper onder 1-ton bakkie, die Corsa Utility, by Chevrolet se produktereeks aangesluit. Aangesien dit een van General Motors se internasionale handelsname is, versterk hierdie skuif Chevrolet se produkportefeulje in Suid-Afrika. Suid-Afrika is die enigste land wat die Corsa Utility met ‘n Opel handelsnaam verkoop word. Aangesien Chevrolet een van General Motors se top handelsname is, het dit vanuit ‘n GM-oogpunt sin gemaak om dit deel van sy internasionale Chevrolet-strategie te maak.

Opel sal egter steeds ‘n belangrike rol in GM se produkportefeulje vervul asook opwindende nuwe Opel-produkte aan die mark bied.

Hoe die Corsa so ‘n groot gunsteling geraak het

Die nuutste generasie Corsa Utility het die Suid-Afrikaanse mark in laat 2004 betree. Daar was onmiddellik in ‘n waglys aangesien kopers groot belangstelling in hierdie ruim uitblinker van General Motors getoon het. Die aanvraag is steeds groot – voorwaar ‘n kenmerk van die mark vir ligte kommersiële voertuie.

Die Corsa Utility het sowat ‘n jaar gelede ‘n beduidende mylpaal in verkope bereik – 100 000 eenhede is na slegs 57 maande verkoop. Die verkoopsyfer het intussen na 120 000 eenhede opgeskuif. Noudat daar na die Chevrolet-handelsnaam oorgeskakel is, blyk dit dat verkope die 120 000-kerf nader.

Slegs die handelsnaam verander – dis steeds ‘n kampioen

Die handelsnaam het verander, maar dit word steeds volgens dieselfde standaarde vervaardig; dieselfde parte word gebruik. Die Corsa Utility bied jou steeds dieselfde gehalte, dieselfde spesifikasies geld en dit word in dieselfde aanleg vervaardig. Dis gewis. Ons is Trots Suid-Afrikaans, slegs met ‘n nuwe handelsnaam. Die Corsa Utility is eintlik nou heel windmaker, want die 1.4 basismodel word deesdae tydens vervaardiging met ‘n lugverkoeling-opsie toegerus.

As jy die trotse eienaar van ‘n Corsa Utility is, bied ons jou die gerusstelling dat die kwaliteit en betroubaarheid van jou voertuig ‘n uitgemaakte saak is. Die 2009 Synovate Kwalitiettoekennings tesame met GMSA se Totale Gerussteling-paket sorg dat jou voertuig sy aansien in die mark behou.

Die toekennings droog nie op nie! So ook nie jou Algehele Gerusstelling-waarborg nie. Die Chevrolet Corsa Utility behou sy 5 jaar / 120 000km waarborg, met die voordele wat daarmee gepaard gaan – dit sluit natuurlik ons vyf jaar padlangse bystand in.

Indien jy verdere inligting benodig of enige vrae het besoek www.corsautility.co.za

*Die tweejaarlikse Synovate Kwalteittoekennings erken uitstaande gehalte in die Suid-Afrikaanse voertuigmark.

21 April 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot