Husqvarna se reeks duursame hoëdrukspuite is geskik vir die skoonmaak van voertuie, werktuie, gereedskap, tuinmeubels, stoepe, vloere, mure en ander buitelug-strukture. Drie soorte spuite is tans beskikbaar.
Van links op die foto:
Al drie se waterpype is soepel en kan maklik en vinnig gekoppel word. Volgens Husqvarna gebruik hul hoëdrukspuitpompe beduidend minder water as ’n gewone tuinslang – tot sowat 80% minder.