AFGRI
BEAN
02 Jun
-
9580
0,00
CORN
02 Jun
-
4677
0,00
SOYA
02 Jun
-
7767
0,00
SUNS
02 Jun
-
8137
0,00
WEAT
02 Jun
-
6670
0,00
WMAZ
02 Jun
-
3681
0,00
YMAZ
02 Jun
-
3802
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Ingevoerde eg tem reste en plae

Boere van die Suid-Kaap beproef 'n eg wat kan help met stoppelbestuur en plaagbestryding.

Boere van die Suid-Kaap beproef 'n ingevoerde eg wat kan help met stoppelbestuur en plaagbestryding.

Mnr. Christo Visser, bemarker: meganisasie by Sentraal-Suid Koöperasie (SSK) op Swellendam, sê boere het die afgelope paar jaar ná planttyd baie probleme ondervind met insekte soos krimpvarkies, slakke en duisendpote, wat in bondels stoppels oorleef en veral kanola erg benadeel.

'n Groep boere wat verlede jaar die Farm Progress-skou in die Kanadese provinsie Saskatchewan besoek het, het die potensiaal van die Brandt Contour Commander raakgesien. Sedertdien het SSK drie van die werktuie ingevoer. Visser sê die stoppeleg gaan aangewend word om ná oestyd en voor planttyd die strooi en kaf wat deur die stropers agtergelaat is, egalig te versprei sodat die insekte nie in die dik lae strooi kan skuil en oorsomer nie. Die planter sal ook nie verstop of blokkeer nie omdat die strooi meer egalig versprei is.

Visser sê verder die stoppel-eg kan gedurende die werksaksie ook die ontkieming van onkruid en oesreste stimuleer wat voorplant-onkruidbespuitings meer doeltreffend sal maak aangesien die onkruidsade en oesreste meer egalig versprei is.

"Met ons besoek verlede jaar aan Kanada was daar geen plaas in die provinsie Saskatchewan waar daar nie soortgelyke werktuie gebruik is nie. SSK het op die Brandt-werktuig besluit omdat dit kontoere kan volg en die kleinste eg wat beskikbaar is, 'n werkwydte van 15m (50 voet) het, terwyl ander vervaardigers by 23m (70 voet) begin en tot wydtes van 30m (90 voet) vervaardig."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.51
+0.6%
Rand - Pond
24.30
-0.0%
Rand - Euro
20.93
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
1,003.50
0.0%
Palladium
1,420.36
0.0%
Goud
1,948.15
0.0%
Silwer
23.63
0.0%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,993
+1.9%
Alle aandele
77,126
+1.7%
Hulpbronne 10
70,299
+1.9%
Industriële 25
105,036
+2.0%
Finansiële 15
14,803
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Life is exciting when you meet the right person
I am a down to earth person outgoing people's person love braai outdoors and also like to be at home watching movies and listening to music ek geniet my werk is n hard...
Plat op die aarde kom oor die wet almal
Ek is een van daai mense wat die pad sal loop saam mense wat die pad saam my sal loop
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot