AFGRI
BEAN
31 Me
-
8440
-229,00
CORN
31 Me
-
4035
-79,00
SOYA
31 Me
-
7769
-121,00
SUNS
31 Me
-
8135
-131,00
WEAT
31 Me
-
6645
-8,00
WMAZ
31 Me
-
3868,2
-34,80
YMAZ
31 Me
-
3822
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Kry tweedehandse toerusting nou aanlyn

Tweedehandse landboutoerusting sal later vandeesmaand aanlyn beskikbaar wees.

Toegang tot betroubare, hoë-gehalte en bekostigbare produkte is deurslaggewend vir die vooruitgang van ontluikende en klein plaasgemeenskappe. Boere wat op kleiner skaal boer, kyk eerder na tweedehandse landboutoerusting as na die duurder, nuwe masjinerie. In die verlede was die platforms waar ’n mens betroubare tweedehandse toerusting in die hande kon kry egter beperk.

Clear Asset, ’n Suid-Afrikaanse mynbouveilingmaatskappy, het hierdie behoefte uitgeken en het ’n plan ontwikkel om aan die snelgroeiende aanvraag na betroubare tweedehandse plaastoerusting te voldoen.

Die maatskappy gaan nou ’n wye verskeidenheid lanboumasjinerie en -toerusting deur middel van hul aanlynveiling-platform op die mark beskikbaar stel. Met die eerste landbouveiling wat vir 30 September beplan word, gaan verskeie bates van Afgri op die mark kom.

“Met ’n groot verskeidenheid stropers, trekkers en sproeiers, almal met die gesogte John Deere-handelsmerk, is dit ’n nuwe platform vir die landbousektor. Dit het ook reeds nasionale kopers, sowel as kopers van Afrika-buurlande, gelok,” sê me. Ariella Kuper, Clear Asset se besturende direkteur.

Van die masjinerie beskikbaar sluit in: John Deere 5715/6215, Claas Lexion 760-stroper, John Deere S660S STS/S550/ 9760 STS-stroper, 4730-sproeier, 9530/6403 MFWD/6115D-trekker en ’n 1770 NT-planter.

In aanvulling tot die landbouvoorraad kan oordeelkundige kopers ook ’n CAT D6R-stootskraper, gewilde boorpunte van Anglo se Sishen-myn, asook mangaanvoerings te koop kry.

Besoek gerus www.clearasset.co.za vir meer inligting of kontak mnr. Neels Olivier by 082 321 7079.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.77
-0.5%
Rand - Pond
24.49
-0.2%
Rand - Euro
21.03
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.77
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
996.51
-1.7%
Palladium
1,359.76
-3.3%
Goud
1,964.79
+0.3%
Silwer
23.48
+1.2%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
69,998
-1.3%
Alle aandele
75,068
-1.2%
Hulpbronne 10
67,512
+0.7%
Industriële 25
102,774
-2.8%
Finansiële 15
14,415
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom kyk saam met my die sonsondergang oor die see.
Ek dink nie ek is n slegte ou nie en kan n goeie vriend wees aan iemand. Ek hou nie van valse mense nie. Wanneer my kop bietjie besoedel is spring ek op my motorfiets en dit...
Kom ons klim die eerste trappie...
'n Dame met 'n goeie sin vir humor, hard werkend, vrede liewend want hou van goeie geselskap. Iemand met 'n lus vir die lewe, 'n groot hart en ek ken my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot