AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9704,8
87,80
CORN
28 Mrt
-
4540,4
45,40
SOYA
28 Mrt
-
8240
100,00
SUNS
28 Mrt
-
8710
57,00
WEAT
28 Mrt
-
6743
201,00
WMAZ
28 Mrt
-
3877
-11,00
YMAZ
28 Mrt
-
4082,40
12,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

New Holland beïndruk by Nampo 2013

New Holland Suid Afrika het 'n omvattende reeks New Holland-produkte by die Nampo-Oesdag ten toon gestel.

Promosie-artikel:
New Holland Suid Afrika (NHSA) het ’n omvattende reeks New Holland-produkte by die Nampo-Oesdag ten toon gestel, in ’n indrukwekkende uitstalling wat ’n wye verskeidenheid van sy brandstofdoeltreffende trekkers, stropers en hooimaaktoerusting ingesluit het.

NHSA se indrukwekkende uitstalling was vanaf 14 tot 17 Mei 2013 by die Nampo-Oesdag naby Bothaville in die Vrystaat, Republiek van Suid-Afrika te sien.

Die omvattende reeks trekkers het ingesluit die kragtige T9- en T8-reeks as vlagskepe, die topverkoper T7000 en  T6000-reekse, asook die brandstofdoeltreffende TD5, TD en TT kompak -reeks, wat verlede jaar vrygestel is. Die nuwe tweewiel-aangedrewe weergawe van die TDF-boordtrekker, wat spesiaal vir die Suid-Afrikaanse mark ontwerp is, het egter die ereplek gekry. Dié trekker is by die skou amptelik aan die publiek bekend gestel. Die CX5090-stroper en BR-rolbalers het ook groot belangstelling by besoekers gelok.

TDF-boordtrekkers – kompak, produktief en veelsydig
Die TDF-reeks is ontwerp om aan die gespesialiseerde behoeftes wat vrugteboorde, olyfboorde en wye wingerde vereis te voldoen, met die regte wydte en kort draaisirkel op die tweewieldryf-weergawe. Die robuuste, eenvoudige TDF kombineer bewese ontwerp-elemente met die jongste tegnologiese uitnemendheid. Die drie modelle in die reeks word aangedryf deur ’n uiters doeltreffende driesilinder Iveco enjin wat aan Tier III-emissievrystelling voldoen, met drywing wat wissel vanaf 48 tot 59 kW. Dié enjin is ontwerp met die oog op lae brandstofverbruik en hoë werkverrigting met reserwe wringkrag van tot 46%. Die groot brandstoftenk met ? kapasiteit van 80 liter sorg vir ’n voldag se werk sonder onderbrekings.

Danksy die smaller spoorwydte van die voorwiele, is die TDF-trekkerreeks geskik vir die 1,5 meter-wydtebeperking soos benodig word met die verbouing van sekere gewasse, terwyl die voor-as en vierwielaangedrewe stelsel optimale beweeglikheid bied – selfs in nou ruimtes. Die kragaftakker beskik oor twee omwentelingsnelhede, naamlik 540 en 540E o.p.m. wat die trekkers uiters doeltreffend vir applikasies soos bespuiting maak. Die standaard 12x12 “Synchromesh”- transmissie verhoog die veelsydigheid van die TDF-trekkers verder, terwyl die opsionele 20x12 kruiptransmissie minimum snelhede van tot 200m/u tot gevolg het wat geskik is vir spesifieke aanwendings.

CX5090 -Stroper – gebruiklike doeltreffendheid en veelsydigheid
Die CX5090-stroper is ontwerp om doeltreffendheid en produktiwiteit vir middelslag-grootte plase aansienlik te verbeter. Dit is te danke aan New Holland se vierdrom-dorstegnologie, wat groot veelsydigheid met betrekking tot n wye verskeidenheid gewasse bied ­– van graan tot sonneblom en spesialis-aanplantings met gewaarborgde, optimale graan- en strooigehalte.

Die standaard dorsdrom se unieke konfigurasie bied die gebruiklike gehalte en prestasie wat jy van New Holland verwag. Die “Rotary Seperator” verbeter skeiding, selfs waar gewasse met ? hoë voginhoud gestroop word. New Holland se gepatenteerde “Straw Flow™ beater versprei die gewasse egalig oor die strooiskoppe vir n verbeterde skeidingsaksie en strooivloei. Die “Opti-Thresh™” -stelsel verseker goeie kwaliteit strooi vir baal. Die bekroonde Opti-Fan™ -stelsel pas die waaier spoed outomaties aan wanneer teen hellings op of af gestroop word om verliese te beperk en goeie kwaliteit graan te verseker.

BR7060 Rolbaler – perfekte baalvorming, hoë uitset
Die BR7060 veranderbare kamer rolbaler spog met New Holland se unieke “Roll-BeltTM”-ontwerp wat rollers en bande kombineer om die beste bale te vorm met eweredige digtheid en ’n perfekte afwerking. Die doeltreffende optelmeganisme en invoerstelsel verseker n egalige vloei van materiaal , wat hoe kapasiteit en egalige bale verseker.  Die gevolg is ’n hoë uitset van stewige en goed gevormde bale van 1,2 meter wyd, en met ’n deursneë van 0,9 tot en met 1,5 meter.

New Holland se allesomvattende diens
Verteenwoordigers van New Holland se verspreider, New Holland Suid-Afrika, het besoekers verwelkom tydens die tentoonstelling, en het aan kliënte verduidelik watter ondersteuning hul netwerk van 102 handelaar-afsetpunte en twee takke, asook die New Holland-opleidingsentrum in Johannesburg, hulle kan bied. Besoekers kon ook ingelig word oor die verskeie finansieringsopsies wat deur CNH Capital aangebied word, en is aangepas om in die spesifieke behoeftes van die landboubedryf te voorsien.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kom ons sien wat die toekoms inhou..
Saggeaard met 'n passie vir my medemens, ambiseus en geniet die mooi in die lewe. Altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot