AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

New Holland borg innovasieforum by COP18

PROMOSIE: New Holland se toewyding tot die omgewing het gelei tot die Clean Energy Leader-strategie, wat in 2006 geloods is.

New Holland Agriculture het sy ondersteuning van die Volhoubare Innovasieforum as Goue Borg, sowel as deelname aan een van dié gebeurtenis se drie breë paneelsessies aangekondig. Aangebied deur Climate Action, in vennootskap met UNEP en saam met die Doha 2012 Climate Change Conference (COP18), sal die Volhoubare Innovasieforum meer as 500 senior figure uit die besigheidsektor, regerings en NRO’s byeenbring op 6 Desember.

Besprekings sal onder meer handel oor hoe om openbare-privaat-vennootskappe te mobiliseer, die uitdagings van volhoubare verstedeliking met ‘n stygende bevolking, sowel as die jongste vordering in tegnologie en innovasie.

Gaurav Sood, hoof van gewasoplossings by New Holland Fiat Indië, sal as paneellid deelneem aan die derde breë paneelsessie Technology and Innovation: accelerating the green economy, wat sal fokus op die jongste deurbrake in groen tegnologie en innoverings wat deur besighede en nywerhede ontwikkel word. Hy sal meer as 20 jaar se ervaring van die landboubedryf, sy vermoë om landbouneigings te evalueer en toepaslike boerderytegnologie en toerusting te bepaal, sowel as sy kundigheid in biomassa-versamelstelsels na die tafel bring.

Groot uitdaging
Franco Fusignani, New Holland Agriculture se handelsmerkleier, het die volgende te sê: “Klimaatsverandering verteenwoordig een van die grootste uitdagings van ons era, maar dit kan ook gesien word as ‘n geleentheid om ‘n oorgang na lae-koolstof-, hulpbrondoeltreffende, volhoubare landbou te kataliseer.”

New Holland se toewyding tot die omgewing het gelei tot die Clean Energy Leader-strategie, wat in 2006 geloods is om praktiese en toeganklike maniere te soek om die behoeftes van die landboubedryf te versoen met toenemende, dringende oproepe vir aksie om die omgewing te beskerm.

Hierdie strategie het tot groot beleggings in hul eie lae-uitlaatenjintegnologie gelei, in samewerking met sustermaatskappy FPT Industrial, ‘n vervaardiger van kragoordrastelsels. As gevolg hiervan, bied New Holland vandag die wydste reeks Tier 4A-versoenbare produkte in die bedryf, met 33 trekkers en 18 stropers.

Dit het ook gelei tot New Holland se betrokkendheid in die biomassa-bedryf in Europa, Noord-Amerika, Brasilië en Indië, waar dit met leiers in die biomassabedryf saamwerk.

Oorgang na volhoubare ontwikkeling
New Holland Agriculture se deelname aan hierdie belangrike forum is getuie van hul verbintenis om plaaslike boerderygemeenskappe te ondersteun om ‘n gladde oorgang na volhoubare ontwikkeling te verseker, terwyl natuurlike hulpbronne vir toekomstige generasies beskerm word.

New Holland het met landbouprojekte regoor die wêreld gewerk om lande se oorgang na volhoubare, gemeganiseerde boerdery, geïntegreerde innovasie en goeie praktyke glad te laat verloop en doeltreffende oplossings te bied om die gebruik van hulpbronne te optimaliseer en produktiwiteit te verhoog, maar terselfdertyd kostes, brandstofverbruik en uitlaatgasse te sny.

Die korrekte gebruik van die toepaslike masjinerie is baie belangrik in die proses om die meeste van skaars hulpbronne te maak. New Holland het die grootste produkreeks in die bedryf, ondersteun deur ‘n wêreldwye vervaardigings- en R&D-netwerk om pasgemaakte masjiene te verseker vir die verskillende toestande regoor die wêreld – van maklik onderhoubare masjiene met basiese spesifikasies, tot die mees gevorderde, hoëproduktiwiteitstegnologie.

Een hiervan is die TD5-trekker wat by die geleentheid uitgestal gaan word: vir die eerste keer op skou in die Midde-Ooste. Hierdie maklik onderhoubare trekker lewer ‘n kragtige en veelsydige werkverrigting, gekombineer met baie min uitlaatgasse en uitsonderlike brandstofdoeltreffendheid.

Optimaliseer hulpbronne
Meganisasie, gekombineer met die toepaslike boerderytegnieke, kan ‘n groot verskil maak om die meeste uit skaars hulpbronne te kry en grond-, water- en kunsmisgebruik te optimaliseer. New Holland het die kundigheid om boere te help om die doeltreffendste boerderypraktyke vir hul plaaslike toestande aan te neem en die vermoë om kundiges in aanvullende spesialisgebiede in te bring, soos besproeiing- en bewerkingstegnieke.

Bekwame operateurs en dienstegnici is ook uiters belangrik vir ‘n suksesvolle oorgang na meganisasie. New Holland Agriculture beskou opleiding dus as noodsaaklik wanneer landboutoerusting verskaf word.

“Volhoubare gemeganiseerde boerdery is nie net goed vir die omgewing nie,” voeg Franco Fusignani by, “dit maak ook besigheidsin. Wanneer landbou met ‘n langtermynvisie van volhoubare groei benader word, wat daarop gerig is om beskerming te bied teen die skadelike uitwerking van onvanpaste landboupraktyke, is sodanige gesonde landbou goed vir ons besigheid, goed vir die omgewing en goed vir die plaaslike gemeenskap.

"Dit gebruik natuurlike hulpbronne doeltreffend, dra by tot die bewaring van hierdie hulpbronne, is kostedoeltreffend en produktief en lê geleenthede bloots vir verdere ontwikkeling.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot