AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Oktober se trekkerverkope beste in 40 jaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Belofte-boerdery
Ter illustrasie. Foto: Belofte-boerdery
Trekkerverkope het in Oktober vanjaar die hoogte ingeskiet en volgens die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerieassosiasie (SAAMA) is die syfers die beste wat die afgelope 40 jaar binne ’n enkele maand behaal is.

Luidens ’n verklaring is die kleinhandeltrekkerverkope van 1 268 eenhede in Oktober 48% ho?r teenoor die 856 eenhede wat in Oktober 2021 verkoop is. 

Tot dusver is vanjaar se totale trekkerverkope ongeveer 20% meer as die totale verkope in 2021. Altesaam 34 stropers is in Oktober landwyd verkoop.

Hoewel dit 11 eenhede minder is teenoor die 45 eenhede wat verlede Oktober verkoop is, is 2022 se jaarlikse stroperverkope byna 33% meer teenoor verlede jaar.

 Mnr. Tallie Giessing, voorsitter van SAAMA, skryf die goeie verkope toe aan die gunstige begin van die somerreënseisoen, wat volg op beter as verwagte opbrengste van wintergewasse. 

“Die verkoopneiging behoort op kort termyn volgehou te word – minstens tot vroeg 2023. Daarna, met die onvermydelike hoër pryse vir toerusting en insetkoste, dui aanvanklike ramings daarop dat verkope behoort te stabiliseer. Toekomstige kommoditeitspryse sal ook ’n belangrike invloed hê op verkope.

“Volgens ramings sal trekkerverkope vir die 2022-kalenderjaar ongeveer 9 000 eenhede wees en stroperverkope 350 eenhede,” sê hy. 

Mnr. Anthony Clark van Smalltalkdaily Research, ’n ontleder van onder meer genoteerde voedselmaatskappye, sê die eerste paar maande van 2022 was “lewendig” in die tradisionele kooptydperk voor die einde van die belastingjaar einde Februarie.

"In April het die verkope van kapitaaltoerusting afgeneem. Dit het egter in Mei vinnig herstel as gevolg van voortdurende voorraadtekorte. Verkope sedertdien was sterk met goeie oeste wat gelewer is en vir boere in die somersaaigebied finansi?le sekerheid gebied het voor die nuwe plantseisoen wat tans aan die gang is.

 “Daar is hoë verwagtinge van nog ’n goeie landbouseisoen ten spyte van inflasie wat op ’n jaargrondslag, na gelang van die streek, van 50% tot 70% is namate brandstof-, kunsmis- en saadkoste styg.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.25
+1.5%
Rand - Pond
22.41
+1.1%
Rand - Euro
19.84
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.1%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
983.05
+1.1%
Palladium
1,438.36
+2.3%
Goud
1,974.43
+1.8%
Silwer
22.97
+2.6%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hier om nuwe mense te ontmoed
Ek is vol lewe hoi van uitdaacings jonk van hart en flees Hou van buitelewe visvang lamp Hou van lag en liefde
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot