
Nuwe en gebruikte toerusting, vragmotors, betonmengers, draagbare kragopwekkers, doen-dit-self-masjinerie en veel meer kom op 15 Junie op Knysna onder die hamer op ‘n likwidasieveiling.
Al die verkoopware kan vooraf op 13 en 14 Junie besigtig word.
Klik op die meegaande aanhangsel om die volledige advertensie te lees.
1 Junie 2011