AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Restoureer ’n 30 jaar oue enjin: R160 000 op die spel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jeugdige belangstelling. Dié leerders van die Pietermaritzburg Girls’ High School beskou hul deelname aan die kompetisie verlede jaar as een van die aangenaamste avonture van hul skoolloopbaan. Van links is Kashist Bhat, mnr. Joe Moffett, tegnologie-onderwyser, Ameera Allee en Shivali Sewcharran by hul lugverkoelde Wisconsin-enjin van 1965. Foto: LBW-argief
Jeugdige belangstelling. Dié leerders van die Pietermaritzburg Girls’ High School beskou hul deelname aan die kompetisie verlede jaar as een van die aangenaamste avonture van hul skoolloopbaan. Van links is Kashist Bhat, mnr. Joe Moffett, tegnologie-onderwyser, Ameera Allee en Shivali Sewcharran by hul lugverkoelde Wisconsin-enjin van 1965. Foto: LBW-argief
In Suid-Afrikaanse bewaringskringe word dit bestempel as een van die grootste geleenthede om die historiese erfenis te bewaar.

Vanjaar is pryse van R160 000 op die spel in Savtek, die Suid-Afrikaanse Federasie van Veteraantrekker-en-enjinklubs, se Engen-enjinrestoureerkompetisie.

Deelnemers en mentors wat enjins van ouer as 30 jaar restoureer, kan tot 15 Februarie vanjaar in vier kategorieë inskryf. In die afdeling vir kompakte enjins kan juniors (18 jaar en jonger) inskryf, en die eerste drie plekke word met onderskeidelik R15 000, R10 000 en R5 000 beloon. Vir standaardenjins kan die juniors met R20 000 (eerste plek), R10 000 (tweede plek) en R5 000 (derde plek) wegstap.

Dieselfde wenbedrae is op die spel vir standaardenjins vir seniors (19 tot 30 jaar). Meesters wat standaardenjins inskryf, kan onderskeidelik R30 000, R20 000 en R10 000 vir die topinskrywings ontvang.

Skole kan twee tot vyf leerders in die beginnerklas inskryf, en alle inskrywings is gratis.

Die kompetisie is drieledig. Eerstens moet ’n enjin van 30 jaar of ouer so na as moontlik aan die oorspronklike gerestoureer word. Van deelnemers word ook vereis om ’n werkboek met foto’s van die proses te maak, en op die dag van die beoordeling moet elk ’n mondelinge verslag oor die proses gee en die enjin kan beskryf.

Die beste twee deelnemers van die Savtek-streek dring deur na die eindronde in September vanjaar in Bloemfontein.

Deelnemers hoef nie uit klubgeledere te kom nie. Savtek-klublede reël die uitdunne in die streke, en sal ook as mentors optree waar nodig.

Navrae: Mnr. Christo Pieterse, 082 416 9020; e-pos: engenerc123@gmail.com (en kry ’n volledige brosjure); web: www.savtec.co.za en klik op EERC. 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot