AFGRI
BEAN
05 Jun
-
8750
20,00
CORN
05 Jun
-
4650
126,00
SOYA
05 Jun
-
7864
53,00
SUNS
05 Jun
-
8357
174,00
WEAT
05 Jun
-
6592,2
18,20
WMAZ
05 Jun
-
3720,2
56,20
YMAZ
05 Jun
-
3830
60,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Vierwielfiets ingespan teen viervoetdiewe

Toe dié boer probleme kry om op moeilik begaanbare terrein met sy bakkie te ry, was 'n vierwielmotorfiets die beste oplossing.

Met 'n voertuig wat kan ry waar dit vir 'n bakkie moeilik is en wat toegerus is sodat 'n mens vinnig en maklik dooierus kan neem, het 'n vindingryke probleemdierjagter van die Vrystaat vir homself sy taak aansienlik makliker gemaak.

Toe hy probleme ondervind om op moeilik begaanbare terrein met sy bakkie te ry, het 'n vierwielmotorfiets die beste oplossing gebied, sê mnr. Nick van Zyl, jagter van Libertas in die Vrystaat.

Van Zyl sê hoewel dié motorfiets ook nadele het, soos dat die jagter heeltemal alleen is, het dit meer voordele. Die voertuig is klein en kan makliker in die veld met 'n net gekamoefleer word. Wanneer hy met sy motorfiets langs 'n katbos stilhou, smelt hy by die natuur in.

Een van die probleme wat hy moes oorkom, is dat die motorfiets nie 'n dooierus het wanneer hy skiet nie. Daarvoor het hy 'n pyp gebuig sodat dit aan die handvatsels van die motorfiets kan vasbout. Dit is baie stewig en presies reg vir vinnig skiet wanneer dit nodig is.

'n Ander probleem op 'n motorfiets is dat 'n mens nie in die rondte kan draai wanneer jy daarop sit nie. Om dit te oorkom, het Van Zyl 'n stoel ontwerp wat aan 'n klamp aan die agterkant van die motorfiets geheg word.

Die stoel draai in die rondte en het 'n eie dooierus sodat die jagter vinnig kan draai en in enige rigting skiet. Wanneer die jagter wil ry, slaan hy bloot die stoel op.

Van Zyl sê hy het baie sukses met die stoel aan die motorfiets. Dit is maklik hanteerbaar, stabiel wanneer hy moet skiet en hy is nou baie meer beweeglik as met 'n bakkie.

Batterye vir die jaglig, die roepapparaat en 'n luidspreker daarvoor is in 'n kissie agterop die fiets. Die kamoefleernet word langs die kissie vasgemaak wanneer die jagter ry.

"As 'n mens ry, sien jy dikwels 'n jakkals naby jou. Dan moet jy vinnig reageer. Dis waar die dooierus handig te pas kom. Die jaglig is reeds op die geweer en al wat nodig is, is om vinnig stil te hou, die geweer op die dooierus neer te sit en te skiet."

16 Junie 2006

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.44
+0.4%
Rand - Pond
24.11
+0.8%
Rand - Euro
20.79
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.82
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
1,005.07
+0.2%
Palladium
1,423.81
-0.9%
Goud
1,941.46
-0.3%
Silwer
23.45
-0.8%
Brent-ruolie
76.13
+2.4%
Top-40
71,502
-0.7%
Alle aandele
76,669
-0.6%
Hulpbronne 10
69,527
-1.1%
Industriële 25
104,345
-0.7%
Finansiële 15
14,808
+0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soma net EK.. S. U. P.
Gaan gereeld weg na bosveld / platteland. Lief vir die plekke buite Gauteng. Dit gese, Gauteng het ook pragtige plekke. Ek is ook met my kerk betrokke. Ek help in die sop...
Its me :-)
Ek is Wie ek is Ek gee nie voor nie Hou van grappies Love kinders Mal oor die lewe Positief
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot