Sy bak het ’n kapasiteit van 3,5 m3 met nege lemme binne wat voer opkerf, kneus en meng. Die ingeboude skaal het 20 rekenaarprogramme waaruit gekies kan word volgens behoefte.
Die hele voermenger is uit vlekvrye staal vervaardig, en word via die trekker se driepuntstelsel beheer. Die menger het twee uitlate – een aan elke kant.
Prys: R501 055.