AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8916
0,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6357
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3888
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3978
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Min tyd oor vir bewaringsimposium

Skryf nou in vir Bewaringslandbou Wes-Kaap se simposium in Augustus en spaar terselfdertyd 'n paar rand.

Daar is min tyd oor om min inskryfgeld te betaal vir Bewaringslandbou Wes-Kaap (BLWK) se jaarlikse simposium in Augustus.

Die simposium, wat vanjaar deur RovicLeers geborg word, vind van 5 tot 7 Augustus oor twee praktiese plaasdae en een dag van lesings plaas. Nog 'n nuwigheid is dat die simposium en ekspo vanjaar saam met die Biodinamiese Landbouvereniging van Suid-Afrika aangebied word.

Tydens die plaasdae op 5 en 6 Augustus word die volgende plase besoek:

  • Dinsdag, 5 Augustus, vanaf  09:00: Wynlandgoed Waterkloof, Somerset-Wes (biodinamiese boerderypraktyke), Heuningneskloof van Heinrich Schonfeld, Caledon, en navorsingsplaas Tygerhoek, Riviersonderend.
  • Woensdag, 6 Augustus, vanaf 09:00: Vryguns van Danie Rossouw, Malmesbury; navorsingsplaas Langgewens, Moorreesburg, en Uitsig van Cobus Bester, Moorreesburg.

Die tema is grondgesondheid en drie grondkundiges uit Amerika gaan simposiumgangers op 7 Augustus by die Durbanville-renbaan toespreek. Hulle is mnr. Barry Fisher, 'n grondgesondheidspesialis, drr. Rick Haney, grondkundige by departement van landbou in Texas, en Kristine Nichols, 'n grondmikrobioloog by die departement van landbou in Noord-Dakota. Fisher kom Kaap toe, maar die ander twee gaan hul lesings oor die internet doen.

Fisher gaan simposiumgangers leer hoe om 'n werkende bewaringsboerderystelsel wat op grondgesondheid fokus, te bou, terwyl Haney gaan praat oor hoe om grondgesondheid te evalueer. Nichols gaan oor die biologie van grondgesondheid praat.

Ander sprekers sluit in dr. Pieter Swanepoel van die Wes-Kaapse departement van landbou en mnr. Peter Greeff van 'n landbouchemiese maatskappy. Dr. Johann Strauss gaan simposiumgangers inlig oor die bewaringslandbou-konferensie wat hy in Julie in Kanada bygewoon het, en me. Liesl Haasbroek en mnr. Charl Pienaar van die Biodinamiese Landbouvereniging sal praat oor hoe grondvrugbaarheid verkry word deur die toepassing van biodinamiese praktyke.

Die koste van die simposium is R250 per persoon vir lede van BLWK en R350 per persoon vir nie-lede tot 31 Julie. Daar is nog geleentheid om by BLWK aan te sluit. Ledegeld is R200 per jaar. Ná 31 Julie is registrasiefooie R450 per persoon en registrasie op die dag is R525 per persoon.

Vir meer inligting, kontak me. Gerty Mostert by e-pos gertym@elsenburg.com of mnr. Willie Pretorius by e-pos willie@soilhealthsolutions.com of selnommer 083 458 9854.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.1%
Rand - Pond
22.25
-0.1%
Rand - Euro
19.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
983.45
-0.2%
Palladium
1,425.53
-1.2%
Goud
1,992.03
-0.1%
Silwer
23.10
-0.1%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
70,066
0.0%
Alle aandele
75,585
0.0%
Hulpbronne 10
65,190
0.0%
Industriële 25
102,646
0.0%
Finansiële 15
15,424
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot