AFGRI
BEAN
31 Me
-
8440
-229,00
CORN
31 Me
-
4035
-79,00
SOYA
31 Me
-
7769
-121,00
SUNS
31 Me
-
8135
-131,00
WEAT
31 Me
-
6645
-8,00
WMAZ
31 Me
-
3868,2
-34,80
YMAZ
31 Me
-
3822
-31,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

Neem deel aan die BVG-kompetisie

Vyf stappe om aan die verskansingskompetisie deel te neem.

Dis so maklik. BVG in samewerking met Landbou.com, Landbouweekblad, GrainCo, Suidwes Graan en die Johannesburgse Effektebeurs maak almal meer vertroud met afgeleide instrumente. Inskrywings sluit 17 Februarie 2017.

Hier is die vinnige en maklike stappe:

Stap 1: Op BVG se webtuiste www.bvg.net gaan na die afdeling: Kompetisie

Stap 2: Kies die gedeelte; Hoe neem ek deel, en kliek op: portal.bvg.net of gaan direk na die portaal: http://portal.bvg.net/

Stap 3: Alle kliënte moet eers op die portaal registreer om toegang tot die kompetisie se inligting te kry.

Stap 4: Wanneer jy ingeteken is, druk op “Competition” en dan op “General Info”

Stap 5: Registreer vir die kompetisie deur net op die “register” knoppie te druk.

BVG maak gedurende die kompetisie-tydperk sy portaal en graanverslae aan alle kliënte oop om meer inligting oor die verskansing van graan te verskaf.

Prysgeld beloop R45 000. Die kompetisie begin op 17 Januarie, maar deelnemers moet vóór 17 Februarie 2017 registreer. Die sluitingsdatum is 29 April.

Raak vertroud met afgeleide instrumente

Die doel van die kompetisie is om deelnemers meer vertroud te maak met die gebruik van afgeleide instrumente en kontraktering om risiko te bestuur. Deelnemers moet poog om die hoogs moontlike inkomste te verkry deur termynkontrakte en opsies te koop en te verkoop en gebruik te maak van voorseisoenkontrakte, sonder voor die hand liggende spekulasie.

‘n Deelnemer moet die fiktiewe bemarking van 4 000 ton wit mielies (WMAZ) doen, asof hy/sy in Coligny-distrik boer. Die kontrakte is vir lewering in Julie 2017 en die JSE se JUL17 WMAZ-kontrak word as prysbepaler gebruik. Uitgawes is vasgestel op R8,5 miljoen (direkte uitgawes van R6,5 miljoen en indirekte uitgawes van R2 miljoen), met ‘n vervoerdifferensiaal van R270.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.72
-0.2%
Rand - Pond
24.54
-0.4%
Rand - Euro
21.08
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.82
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
996.14
-1.7%
Palladium
1,366.08
-2.8%
Goud
1,962.88
+0.2%
Silwer
23.52
+1.4%
Brent-ruolie
73.54
-4.8%
Top-40
69,998
-1.3%
Alle aandele
75,068
-1.2%
Hulpbronne 10
67,512
+0.7%
Industriële 25
102,774
-2.9%
Finansiële 15
14,415
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Anti-gold digger !!!!
Rustig, ROOK nie, drink met geleentyd, en GEEN JOLLER. Werk vir myself(koop motors). Hou van Reis. Lyk en voel nie 51 nie, en nog baie aktief !!!
Kom ons skryf ons eie Roman
Ek is sag geaard baie liefde vol Goeie hart Hou nie van baklei nie Hou van tyd weg van huis af Hou van uit eet en lekker dans My familie en Kinders is my lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot