
Dr. Philip Theunissen, landbou-ekonoom en rekenmeester van Bethlehem, bied van die publikasies wat hy geskryf het, gratis aan vir lesers. Jy moet dit net van sy webwerf aflaai.
Die publikasies is:
Geld: Wat is jou waarde? (E-boek)
An economical approach to agricultural machinery management (Slegs in Engels beskikbaar).
Vertakkingsbegrotings 2014/'15.
Meganisasiekoste 2014/'15.
Die skakel waar jy die publikasies kan kan aflaai, is: