AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Oudtshoorn-veediefstaleenheid bekroon

Oudtshoorn se veediefstaleenheid is die beste in die Wes-Kaap en dié eenheid spog ook met die beste lid in ’n veediefstaleenheid.

Die beste lid van ’n veediefstaleenheid in die Wes-Kaap kom van Oudtshoorn, wat ook die setel vir die beste veediefstaleenheid in dié provinsie is. Agri Wes-Kaap het die eenheid en sr.insp. Fasie de Kock (’n lid van dié eenheid), op sy jaarlikse kongres by Goudini Spa vir hul harde werk geprys.


De Kock sê ondersoekbeamptes in veediefstaleenhede dra ’n swaar las, maar goeie verhoudings met die boerdery- en landelike gemeenskap is van deurslaggewende belang. “Omdat dit moeilike ondersoekwerk is, moet jy toegewyd wees en bereid wees om die ekstra myl saam met die gemeenskap te stap. Ek glo dat my menseverhoudinge my diens van ander onderskei. Ek los nie sake op nie, maar poog om oplossings vir ons kliënte se probleme te kry,” sê hy.


Dit is die sesde keer dat ’n lid van ’n Wes-Kaapse veediefstaleenheid vereer word en die tweede keer in vier jaar dat Oudtshoorn se eenheid dié prys wen.

Op die meegaande foto verskyn (voor) me. Amanda Tsukulweana, me. Josephine Hartzenberg, sr. insp. Fasie de Kock, sr. insp. Wynand Lombard en me. Lindie Magudu. Agter is kapt. Ike Olieslager, sr. insp. Taylor Falake, sr. insp. Koos van der Berg en sr. insp. "Geelslang" Swart. Die foto is verskaf.


11 Augustus 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
-0.5%
Rand - Pond
22.24
-0.1%
Rand - Euro
19.60
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot