AFGRI
BEAN
28 Mrt
-
9704,8
87,80
CORN
28 Mrt
-
4540,4
45,40
SOYA
28 Mrt
-
8240
100,00
SUNS
28 Mrt
-
8710
57,00
WEAT
28 Mrt
-
6743
201,00
WMAZ
28 Mrt
-
3877
-11,00
YMAZ
28 Mrt
-
4082,40
12,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Proe Veritas se wenwyne

Proe die wenwyne wat die top-toekennings by Veritas verwerf het.

Wynliefhebbers kry die geleentheid om die toppresterende dubbelgoue- en goue wyne en brandewyne wat by Veritas bekroon te proe by landswye proegeleenthede wat deur Deloitte geborg word.

Kaapstad:

Vanjaar se Kaapstad-wynproe is op Woensdag 15 Oktober van 17:00 tot 20:00 in die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum se Balsaal. Kaartjies beloop R150,00 per persoon.

Johannesburg:

Die Bill Gallagher-Kamer in die Sandton-konferensiesentrum sal gasheer speel vir die Johannesburg proe op Dinsdag 28 Oktober van 17:00 tot 20:00 teen R160,00 per persoon. 'n Spesiale gekombineerde Veritas WineX-pakket is beskikbaar teen R240,00 vir Dinsdag/Woensdag en R300.00 vir Dinsdag/Donderdag of Dinsdag/Vrydag. Die aanbod is slegs geldig vir besprekings tot 12 Oktober. Durban: Durbaniete kry hul proegeleentheid op Woensdag 5 November van 17:00 tot 20:00 by die Deloitte-hoofkantoor in Umhlanga se Funksie-kamer. Kaartjies is R110,00 per person. Al die proeë sluit ligte versnaperinge in asook ‘n proe van Qualité wen-kase. Port Elizabeth: Die Port Elizabeth aansitproe sal vanjaar op Dinsdag 11 November om 17:30 vir 18:00 in die Garden Court Kings Beach Hotel se Wellington Kamer plaasvind. Kaartjies is R110,00 per persoon, wat ligte versnaperinge insluit. Kontak Jacques van der Merwe op 083 406 3354 of 083 406 3354 vir besprekings. Knysna: Kilzer's Kitchen is die gasheer vir die Knysna geleenthede op Woensdag 12 November (kos- en wynervaring) en Donderdag 13 November (wynproe en canapés). Kaartjies is beskikbaar teen R270,00 vir 12 November (begin 19:00) en R120,00 vir 13 November (begin 18:00). Kontak Jenny op 044 382 0135 of 044 382 0135 vir besprekings. Kaartjies vir die proeë in Kaapstad, Johannesburg en Durban kan by Computicket bespreek word, terwyl die organiseerders van die PE en Knysna proeë regstreeks gekontak kan word vir besprekings. Besoek www.veritas.co.za vir verdere inligting of kontak die Veritas kantoor by tel 021 863 1599 of 021 863 1599, of e-pos admin@veritas.co.za.

Call
Send SMS
Add to Skype
You'll need Skype CreditFree via Skype

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
+0.8%
Rand - Pond
22.41
+0.4%
Rand - Euro
19.69
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.18
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.3%
Platinum
963.03
-0.5%
Palladium
1,420.35
+1.0%
Goud
1,973.05
+0.8%
Silwer
23.34
+1.1%
Brent-ruolie
78.12
+4.0%
Top-40
70,445
+0.9%
Alle aandele
76,047
+1.0%
Hulpbronne 10
66,460
+2.3%
Industriële 25
102,327
+0.1%
Finansiële 15
15,628
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Kom ons sien wat die toekoms inhou..
Saggeaard met 'n passie vir my medemens, ambiseus en geniet die mooi in die lewe. Altyd gereed vir 'n nuwe uitdaging.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot