AFGRI
BEAN
22 Jan
-
7933
0,00
CORN
22 Jan
-
3658
0,00
SOYA
22 Jan
-
8280
0,00
SUNS
22 Jan
-
11200
0,00
WEAT
22 Jan
-
5800
0,00
WMAZ
22 Jan
-
3625
0,00
YMAZ
22 Jan
-
3720
0,00
AMT
Beeste A2/3
07 Jan
-
55,55
-1,06
Beeste AB2/3
07 Jan
-
53,84
-0,97
Beeste B2/3
07 Jan
-
51,83
-1,13
Beeste C2/3
07 Jan
-
47,03
0,97
Bevrore Hoender
07 Jan
-
29,37
0,87
Bokkies (onder 30 kg)
07 Jan
-
60,79
-1,75
Bokooie
07 Jan
-
44,43
0,22
Groot (meer as 40 kg)
07 Jan
-
42,4
-6,15
Hoender (IQF)
07 Jan
-
27,73
1,73
Medium (30-40kg)
07 Jan
-
54,52
2,25
Pork Average
07 Jan
-
28,77
0,80
Poultry Average
07 Jan
-
29,2
1,37
Skaap A2/3
07 Jan
-
82,4
-1,11
Skaap AB2/3
07 Jan
-
75,3
-0,89
Skaap B2/3
07 Jan
-
73,05
-1,17
Skaap C2/3
07 Jan
-
68,32
-0,93
Speenkalf
07 Jan
-
40,26
-0,09
Spekvarke
07 Jan
-
29,08
1,15
Stoorlammers
07 Jan
-
40,88
0,22
Varkwors
07 Jan
-
22,76
0,18
Vars Hoender
07 Jan
-
30,5
1,50
Vleisvarke
07 Jan
-
28,73
0,77
Wol (skoon)
07 Jan
-
175,36
3,01

Bulkoop is nie perdekoop

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Meet dit aan speenkalwers. Hoewel die aankoop van ’n bul eerstens ’n genetiese en nie ‘n finansiële besluit moet wees nie, is ’n goeie riglyn om die prys wat jy bereid is om te betaal te laat strook met die speenkalfprys.  Foto: André Pretorius Fotografie
Meet dit aan speenkalwers. Hoewel die aankoop van ’n bul eerstens ’n genetiese en nie ‘n finansiële besluit moet wees nie, is ’n goeie riglyn om die prys wat jy bereid is om te betaal te laat strook met die speenkalfprys. Foto: André Pretorius Fotografie

Dit is bulkooptyd en dus ’n goeie tyd om stil te staan by dié belangrike gebeurtenis op ’n beesboer se kalender, veral omdat dit gewoonlik ’n duur besluit beteken.

Daar is talle veilings op die kalender van al die verskillende rasse. Daarom hoef niemand te wonder waar hy of sy teelmateriaal gaan kry nie. Hou net die media, insluitend die sosiale media dop – daar is veilings te kies en te keur. Kyk eerstens na stoettelers wat so na as moontlik aan jou geleë is.

Kom meer te wete oor hul teelbeleid en besoek hulle vooraf. Nadat jy die diere gesien en met die teler gesels het, kan jy besluit of sy of haar teeldoelwitte inskakel by dit wat jy in gedagte het. Indien nie, soek verder tot jy ’n teler kry wie se storie jou geval.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk hoe dinge loop
So is plat op die aarde en lief vir natuur en iemand bederf. Moeg om altyd net te droom. Ek wil lewe
Ontspan en geniet die lewe!
Ek is 'n enkel ma van 'n tiener dogter. Ons bly op 'n plaas in die bosveld. Ek is lief vir die buitelewe. Ek is saggeaard en vrygewig met my lewe en liefde.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot