AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
Deel

Veeboerdery: Herlewingslandbou het 'n dubbele voordeel

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Produksiekoste styg vinniger as die styging in vleispryse. Aanpassing hierby is nodig, en wat die afgelope 20 jaar gewerk het, gaan nie noodwendig die volgende 20 jaar werk nie.

Die feit dat die beesbedryf by ’n kantelpunt is, gee aan dié wat ywerig leer en verander, ’n verdere voordeel bo dié wat nie wil verander nie en vasklou aan dit wat is en was. Of jy daarvan hou of nie, groei kom altyd ten koste van ander.

’n Klompie jare gelede het ek gedink mense wat praat van ’n belading twee tot vier maal groter as die normale belading waarmee ons bekend is, het ’n skroef los. Vir my was die gejaag om individuele produksie te verhoog, die antwoord.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.86
-0.3%
Rand - Pond
22.12
-0.2%
Rand - Euro
19.46
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.98
-0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
983.23
+1.5%
Palladium
1,469.77
+1.5%
Goud
1,978.90
-0.1%
Silwer
23.86
-0.2%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
71,089
0.0%
Alle aandele
76,705
0.0%
Hulpbronne 10
67,517
0.0%
Industriële 25
103,222
0.0%
Finansiële 15
15,634
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Lewe asof more nie bestaan nie
Eerlik. Vol liefde. Gemaklik mens. Ek is positief en vrolik. Vriende beskryf my as 'n sonstraal. Goeie sin vir humor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot