AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9822
48,00
CORN
30 Mrt
-
4145
-6,00
SOYA
30 Mrt
-
8640
-25,00
SUNS
30 Mrt
-
8780
-39,00
WEAT
30 Mrt
-
6695
16,00
WMAZ
30 Mrt
-
3846
-5,00
YMAZ
30 Mrt
-
4021
-6,00
Deel

Manie: Daardie 20 buffels

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
min vordering. Dié spotprent het in 2018 in Landbouweekblad verskyn toe ’n nuwer weergawe van die landelike veiligheidsplan verwelkom is. Sedertdien is genl. Khehla Sithole, polisiekommissaris, te midde van ’n korrupsie­skandaal in die pad gesteek. Ondanks Bheki Cele, minister van polisie, se beloftes dat hulpbronne vir dié plan met die kabinet bespreek sou word, was daar nog weinig vordering. Sien ook bl. 16.
min vordering. Dié spotprent het in 2018 in Landbouweekblad verskyn toe ’n nuwer weergawe van die landelike veiligheidsplan verwelkom is. Sedertdien is genl. Khehla Sithole, polisiekommissaris, te midde van ’n korrupsie­skandaal in die pad gesteek. Ondanks Bheki Cele, minister van polisie, se beloftes dat hulpbronne vir dié plan met die kabinet bespreek sou word, was daar nog weinig vordering. Sien ook bl. 16.

Die buffels wei glo steeds daar op Phala Phala, al het hul geld self nou al ’n bietjie gereis sedert die transaksie glo in 2020 beklink is. Dit klink vir Manie of hulle die transaksie maar stil gehou het.

Net Ramaphosa, die Soedannese koper en die vrou wat die banke afgestof het, het daarvan geweet. O, en die natuurlik die outjies wat die dollars kom gaps het en toe vort is Namibië toe. Van daar af is Manie nie seker hoe sake verloop nie.

Dit klink of Ramaphosa se polisie-pêlle die ouens agterna gesit het, maar Manie weet nie of hulle die dollars toe teruggebring het nie? As ’n dollar eers aan’t hol is, spoor ’n mens hom nie maklik weer op nie. Dit is anders met buffels.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
+1.5%
Rand - Pond
22.08
+1.0%
Rand - Euro
19.43
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.95
+1.3%
Rand - Jen
0.13
+1.2%
Platinum
985.62
+1.8%
Palladium
1,470.98
+1.6%
Goud
1,981.86
+0.9%
Silwer
23.82
+2.1%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
71,089
+0.3%
Alle aandele
76,705
+0.3%
Hulpbronne 10
67,517
+1.3%
Industriële 25
103,222
-0.1%
Finansiële 15
15,634
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Staan op met n lied in jou hart
Sag-geaard van nature, maar tog ferm en doelgerig. My ja is my ja en my nee is my nee, use it, don't use it. Ek kan ure aaneen na jou luister en jou geselskap geniet, en...
Fantastiese kok wil jou lewe bietjie geur
Free spiritual open minded romanticse liefde volle dame, wat soveel liefde het om te gee, het nie tyd vir games en man's wat nie weet wat hul wil he nie, soek n soul mate xxx
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot