AFGRI
BEAN
07 Des
-
7536
0,00
CORN
07 Des
-
3725,2
17,20
SOYA
07 Des
-
7527,8
-11,20
SUNS
07 Des
-
10776,6
44,60
WEAT
07 Des
-
6290
-40,00
WMAZ
07 Des
-
3533
27,00
YMAZ
07 Des
-
3575
7,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Manie: Pas die gans met die goue eiers ook op

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!

Daar moet ook steun aan kommersiële boere wees. Die groei in die bedryf moenie as vanselfsprekend aanvaar word nie. Agri SA se Christo van der Rheede het in sy reaksie op die begroting gewys op die probleme wat die kommersiële sektor in die gesig staar.

Dit sluit in prysstygings van kunsmis en ander produksiemiddels, probleme in die logistieke sektor, gebrekkige dienslewering deur die departement van landbou, min koördinasie tussen staatsdepartemente, toenemende misdaad in landelike gebiede en gebrek aan ondersteuning aan kommersiële boere in droogtegeteisterde gebiede – om maar ’n paar te noem.

Die VF Plus het in sy reaksie op die begroting prontuit gesê die departement van landbou is besig om droog te maak en met boere en die mense van Suid-Afrika se toekoms te speel. Tammy Breedt, woordvoerder oor die landbou, sê huishoudelike voedselsekerheid is gonswoorde waarvoor die departement baie lief is in die era van Covid-19, maar ’n mens sien dit nie in die begroting nie.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.89
+0.3%
Rand - Pond
21.09
+0.2%
Rand - Euro
17.94
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.27
-0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.4%
Goud
1,782.04
+0.2%
Silwer
22.44
+0.3%
Palladium
1,863.56
+0.5%
Platinum
951.50
+1.0%
Brent-ruolie
73.08
+4.6%
Top-40
65,527
+1.4%
Alle aandele
71,984
+1.4%
Hulpbronne 10
68,542
+1.7%
Industriële 25
94,958
+1.7%
Finansiële 15
14,103
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek buitelyg maat
Ek is maar net ek lief vir die buite lewe leer my ken en jy het n vriend for life
Ek us ma net ek
Ek is maar net ek. Hou van die buite lewe, sport, musiek, hou daarvan om saam familie en vriende te kuier, avontuurlustig, spontaan, staat maker, opreg, vat nie nonsins nie....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot