AFGRI
BEAN
07 Des
-
7536
0,00
CORN
07 Des
-
3800,8
20,80
SOYA
07 Des
-
7520
-19,00
SUNS
07 Des
-
10819,8
87,80
WEAT
07 Des
-
6190
-30,00
WMAZ
07 Des
-
3505
13,00
YMAZ
07 Des
-
3770
15,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Manie: Praat die pryse op óf af

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Dit is herfs in die Klein-Karoo. Perskebome tussen Barrydale en Ladismith maak gereed om in ’n diep winterrus te gaan. Namate die seisoene verander en die dae korter en koeler word, hou blare op om voedingstowwe deur fotosintese te maak. Die chlorofil in die blare breek af, en namate die groen kleur verdwyn, word die geel en oranje kleure van die karotenoïedpigmente duideliker. FOTO: AMELIA GENIS
Dit is herfs in die Klein-Karoo. Perskebome tussen Barrydale en Ladismith maak gereed om in ’n diep winterrus te gaan. Namate die seisoene verander en die dae korter en koeler word, hou blare op om voedingstowwe deur fotosintese te maak. Die chlorofil in die blare breek af, en namate die groen kleur verdwyn, word die geel en oranje kleure van die karotenoïedpigmente duideliker. FOTO: AMELIA GENIS

Oor die jare het Manie al geleer dat daar altyd diegene sal wees wat dink die nasionale oesskatting is te hoog of te laag op ’n gegewe tyd.

Dan word dit gewoonlik afgemaak as iemand wat die pryse probeer op- of afpraat. Nogtans voel dit of vanjaar se verskil in menings, veral ten opsigte van die mielie-oes, selfs groter as ander jare is.

Terwyl die Oesskattingskomitee die afgelope vier maande die mielie-oes telkens opwaarts aangepas het en nou op ’n geraamde oes van 16,2 miljoen ton staan (6% hoër as verlede jaar se 15,4 miljoen ton) is daar optimiste wat glo dit behoort selfs hoër te wees.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.94
-0.1%
Rand - Pond
21.12
+0.1%
Rand - Euro
17.97
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.31
-0.8%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,783.22
+0.3%
Silwer
22.45
+0.3%
Palladium
1,867.00
+0.7%
Platinum
957.00
+1.6%
Brent-ruolie
73.08
+4.6%
Top-40
65,764
+1.8%
Alle aandele
72,196
+1.7%
Hulpbronne 10
68,996
+2.3%
Industriële 25
95,385
+2.1%
Finansiële 15
14,020
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gaan elke dag voluit. More is nie vir ons verseker nie
Is buite mens. Hou van visvang kamp en sport. Is n mense mens. Plat op die aarde en so so lief vir kinders
Hoekom dan nou nie
Hou van om die vuur sit met vriende Visvang en soms in die bed le en movies kyk as die weer reg is. lewe is te kort vir drama ,😁
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot