AFGRI
BEAN
06 Des
-
9430,4
88,40
CORN
06 Des
-
4406
-13,00
SOYA
06 Des
-
10500
-20,00
SUNS
06 Des
-
10450
-196,00
WEAT
06 Des
-
6644
-29,00
WMAZ
06 Des
-
4910
-43,00
YMAZ
06 Des
-
4730
-69,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69
Skenk 'n artikel

Manie: Stormwinde oor die Land Bank

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Landbouweekblad se optimisme in Maart 2019, toe dit die eerste keer bekend geword het dat boere krag aan Eskom kan verkoop, was skynbaar voortydig. In die daaropvolgende maande is projekte vertraag, en einde September, tydens Eskom se rampspoedige fase 6-beurtkrag, was dit nie moontlik vir boere om surpluskrag aan die netwerk te lewer nie omdat die nodige toerusting deur beurtkrag lamgelê is. Sien bl. 14.
Landbouweekblad se optimisme in Maart 2019, toe dit die eerste keer bekend geword het dat boere krag aan Eskom kan verkoop, was skynbaar voortydig. In die daaropvolgende maande is projekte vertraag, en einde September, tydens Eskom se rampspoedige fase 6-beurtkrag, was dit nie moontlik vir boere om surpluskrag aan die netwerk te lewer nie omdat die nodige toerusting deur beurtkrag lamgelê is. Sien bl. 14.

Derek Mathews, voorsitter van Graan SA, en Cobus van Coller, boer van Viljoenskroon, het hul kommer uitgespreek oor produksiekrediet. Hulle sê teen die huidige koste van produksiemiddele sal ’n boere vanjaar R17 miljoen moet leen net om weer dieselfde aanplantings te doen wat verlede jaar R10 miljoen gekos het.

Intussen woed die bekgeveg voort oor die Land Bank se prosesse om uitstaande skuld ingevorder te kry. Saai, die netwerk vir familieboerderye, het saam met AfriForum, die private vervolgingseenheid van Gerrie Nel en ander forensiese ondersoekers ’n veldtog begin om die “grootskaalse likwidasie” van boere te stuit.

Hulle meen van die likwidasieprosesse is misbruik en dat boere onder verdagte omstandighede gelikwideer word vir skuld wat net ’n fraksie van die waarde van hul plase, oeste en ander bates beloop.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.12
+0.8%
Rand - Euro
18.18
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.65
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,773.01
+0.2%
Silwer
22.52
+1.2%
Palladium
1,889.50
+0.6%
Platinum
994.11
-0.6%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,369
-0.3%
Alle aandele
74,521
-0.2%
Hulpbronne 10
73,852
-1.2%
Industriële 25
91,277
-0.3%
Finansiële 15
15,779
+1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Kom ons skryf ons eie storie
Sag en skaam tot iemand my leer ken. Moenie alles in die lewe so ernstig op neem nie en hê 'n sin vir humor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot