AFGRI
BEAN
07 Des
-
7639
2,00
CORN
07 Des
-
3734,6
26,60
SOYA
07 Des
-
7630
17,00
SUNS
07 Des
-
10840
108,00
WEAT
07 Des
-
6278
-52,00
WMAZ
07 Des
-
3430
30,00
YMAZ
07 Des
-
3584
16,00
AMT
Beeste A2/3
26 Nov
-
54,24
-0,63
Beeste AB2/3
26 Nov
-
52,63
0,45
Beeste B2/3
26 Nov
-
50,32
0,23
Beeste C2/3
26 Nov
-
47,11
0,09
Bevrore Hoender
26 Nov
-
28,88
0,13
Bokkies (onder 30 kg)
26 Nov
-
62,18
-0,18
Bokooie
26 Nov
-
45,29
4,41
Groot (meer as 40 kg)
26 Nov
-
45,42
4,21
Hoender (IQF)
26 Nov
-
27,42
0,12
Medium (30-40kg)
26 Nov
-
57,4
8,84
Pork Average
26 Nov
-
28,41
-0,07
Poultry Average
26 Nov
-
28,82
0,11
Skaap A2/3
26 Nov
-
85,3
-0,27
Skaap AB2/3
26 Nov
-
76,69
-0,67
Skaap B2/3
26 Nov
-
72,23
-0,44
Skaap C2/3
26 Nov
-
69,96
-0,48
Speenkalf
26 Nov
-
41,14
-0,16
Spekvarke
26 Nov
-
29,41
0,01
Stoorlammers
26 Nov
-
44,39
0,84
Varkwors
26 Nov
-
23,5
0,04
Vars Hoender
26 Nov
-
30,18
0,10
Vleisvarke
26 Nov
-
28,44
0,06
Wol (skoon)
26 Nov
-
175,29
-0,07

Manie: Wapenwetsontwerp soos ’n No. 6-Springboktrui

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!

Wie sou kon dink dat Bheki Cele, minister van polisie, amper soveel vir nasiebou kon doen as wyle president Nelson Mandela toe hy in 1995 Francois Pienaar se no. 6-Springboktrui aangetrek het?

Met sy plan om die wapenwet só te wysig dat mense nie ’n vuurwapen vir selfverdediging sal mag besit in Suid-Afrika nie, het Cele ’n slapende reus wakker gemaak, sê mnr. Johathan Deal van die #Safecitizen-bewussynsbeweging. Misdadigers verkies hul slagoffers ongewapen, sê Deal. Dit lyk vir Manie dít is hoe die ANC sy landsburgers ook verkies.

Dit is ’n dapper skuif van die regerende party. As ’n mens so na die reaksie uit alle oorde kyk, kan dit by die stembus teen die ANC tel. Teenstand uit landboukringe, sportskiet-organisasies en Afrikaans-georiënteerde burgerregte-organisasies was te wagte. Manie wonder egter of die minister besef het hoe groot die teenstand van ander wettige vuurwapeneienaars sou wees, insluitend die swart taxi-eienaarsvereniging en die MK-veterane. Skielik staan al hierdie organisasies saam.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
15.98
-0.3%
Rand - Pond
21.19
-0.3%
Rand - Euro
18.02
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.34
-1.0%
Rand - Jen
0.14
-0.2%
Goud
1,779.92
+0.1%
Silwer
22.40
+0.1%
Palladium
1,861.00
+0.3%
Platinum
956.50
+1.5%
Brent-ruolie
73.08
+4.6%
Top-40
65,998
+2.2%
Alle aandele
72,398
+2.0%
Hulpbronne 10
69,445
+3.0%
Industriële 25
95,682
+2.5%
Finansiële 15
13,968
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na ware geluk .
Wil graag die regte opregte een ontmoet om saam my die lewe aan te pak en te sien wat gebeur.
Net lis vir bietjie fun & geselsies
Eks n fun, loving, caring & sagte mensie. Ek leef voluit, with no regrets! Elke dag of dit my laaste is en n groot bok vir sport. As ek n kansie kry hou ek daarvan om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot