AFGRI
BEAN
01 Jun
-
8572
126,00
CORN
01 Jun
-
4110
61,00
SOYA
01 Jun
-
7890
140,00
SUNS
01 Jun
-
8255,2
79,20
WEAT
01 Jun
-
6565
27,00
WMAZ
01 Jun
-
3702,8
20,80
YMAZ
01 Jun
-
3846,8
29,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
19 Me
-
172,55
7,70
Ave Wool - RWS
19 Me
-
189,51
9,36
Beeste A2/3
19 Me
-
53,82
53,82
Beeste AB2/3
19 Me
-
52,28
0,49
Beeste B2/3
19 Me
-
48,03
-0,79
Beeste C2/3
19 Me
-
45,86
0,34
Bevrore Hoender
19 Me
-
34,01
-1,54
Bokkies (onder 30 kg)
19 Me
-
52,68
-2,51
Bokooie
19 Me
-
40,2
1,49
Groot (meer as 40 kg)
19 Me
-
45,36
4,57
Hoender (IQF)
19 Me
-
33,04
-0,30
Medium (30-40kg)
19 Me
-
48
-3,26
Pork Average
19 Me
-
29,59
0,13
Poultry Average
19 Me
-
33,71
-0,90
Skaap A2/3
19 Me
-
84,64
0,30
Skaap AB2/3
19 Me
-
76,6
10,52
Skaap B2/3
19 Me
-
58,23
-1,47
Skaap C2/3
19 Me
-
57,02
0,77
Speenkalf
19 Me
-
31,04
1,22
Spekvarke
19 Me
-
30,9
0,85
Stoorlammers
19 Me
-
42,28
0,34
Varkwors
19 Me
-
24,66
0,20
Vars Hoender
19 Me
-
34,07
-0,87
Vleisvarke
19 Me
-
29,47
0,05
Deel

SA Kaasfees se mandjie propvol

Vanjaar se SA Kaasfees duur van 28 tot 30 April en dit beloof om weer die grootste verkeidenheid kaas in die land ten toon te stel.

Die SA Kaasfees skop op Vrydag, 28 April, op Sandringham by Stellenbosch af. Oudergewoonte stel dié fees ’n indrukwekkende verskeidenheid kaas en produkte soos wyn, konfyt, vars vrugte, inheemse tee en eksotiese drankies ten toon.

Die lys van bedrywighede om oud en jonk besig te hou sluit kaasproe en -koop by die Checkers Kaas-emporium en Food Market in, en besoekers kan skouers skuur met kaasmakers van heinde en verre in die Agri-Expo Cheesery. By die Agri-Expo Kookpot gaan glanspersoonlikhede soos Nataniël en Huisgenoot se Carmen Niehaus na almal se hartelus kook, en meesterbrouers Tim Godfrey en Stephan Lotz wys hul staal met kaas en bier in die Standard Bank Tasting Room.

Die Private Hotel School se sjefs Aviv Liebenberg en Charné Loubser gaan ook wys hoe om met kaas en alternatiewe produkte te kook in die Cape Made Kombuis.

Nog dinge om te doen

Bedrywighede by die SA Kaasfees sluit in:

Die Ladismith-kaaskerfkompetisie;

Die Melkfabriek se suiweldiere;

Neem ’n Landbouweekblad-voorbladfoto;

Die Fynproewerslaan, vir ’n verskeidenheid uitgesoekte geregte, en Spesiale Vrydag-winskopies op 28 April.

Kunstenaars soos Kurt Darren (Vrydag), BlackByrd (Sondag) en ander sal vermaak by die Stellenbosch Vineyards Musiek-gazebo verskaf en besoekers kan die radio-aanbieders Africa Melane (Cape Talk) en Amore Bekker (RSG) ontmoet.

Elke betaalde toegangskaartjie tel ook as ’n inskrywing vir REEDS Motor Group se Wen 'n Bakkie-kompetisie. Kinders is welkom, met pret en vermaak wat hulle ure sal besig hou in die kinderhoekie. 'n Eerste by vanjaar se Kaasfees is die nuwe Fynproewerservaring-pakket, vir ekstra bederf. Asemtoetse vir alkohol en pendeldienste sal ook beskikbaar wees.

Kaartjies is by enige Computicket, Shoprite- of Checkers-winkels teen R160 per persoon per dag beskikbaar. Senior burgers betaal R100 en kinders 13 jaar en jonger kry gratis toegang. Geen kaartjies sal by die hekke verkoop word nie. Die feestye is 10:00 tot 18:00 daagliks.

Kontak Agri-Expo op tel 021 975 4440 of admin@agriexpo.co.za vir meer inligting, of besoek www.cheesefestival.co.za of Computicket. Volg die SA Kaasfees op Twitter, Instagram en Facebook.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Landbou Veilings

Landbou Veilings bied 'n geleentheid aan boere én veilingskliënte om veilings te bemark en te soek na inligting oor omliggende veilings.

Lees hier
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
19.63
+0.5%
Rand - Pond
24.59
-0.2%
Rand - Euro
21.12
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.90
-0.6%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Platinum
1,005.73
+0.2%
Palladium
1,392.93
+1.2%
Goud
1,977.99
+0.8%
Silwer
23.89
+1.6%
Brent-ruolie
72.60
-1.5%
Top-40
70,656
+0.9%
Alle aandele
75,783
+0.9%
Hulpbronne 10
68,962
+2.1%
Industriële 25
102,956
+0.2%
Finansiële 15
14,630
+1.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie geselskap en baie kalm en saggeaard
Saggeaarde eerlike en opregte mens wat ander met respek hanteer. Baie beskermend teenoor n vrou en sal nooit kras praat of optree nie.
Soek lewensmaat
Ek is n dame met n goeie hart. Moeg Vir seer kry. Wil net gelukkig wees en iemand Om mee n lewens pad te stap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot