AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
Deel

SA kry waterforum

’n Nasionale Waterforum is op die been gebring met die doel om hom te “beywer vir deursig-tigheid, bewusmaking en opvoeding oor watersake”, sê die TLU SA.

Na aanleiding van ’n waterkonferensie wat deur die TLU SA saamgeroep is, is ’n Nasionale Waterforum op die been gebring. Belanghebbendes van die Regering en betrokkenes in die landbouwaardeketting het die konferensie bygewoon.


Een van die gevolgtrekkings wat op die konferensie gemaak is, is dat “niks oor water verberg mag word nie en dat die landboubedryf sy eie huis in orde moet kry’’, luidens ’n verklaring van die TLU SA. “Ook die skuldiges aan waterbesoedeling sal deur ’n besondere poging betrek word sodat hulle nie deel van die probleem sal bly nie, maar deel van die oplossing sal word,” sê mnr. Louis Meintjes, ondervoorsitter.


Hy het die volgende crede voorgestel: Ons aanvaar die verantwoordelikheid en die plig om ons grond, plantegroei, dierelewe en alle natuurlike hulpbronne te beskerm en dit te bestuur as erflating vir die volgende geslag.


Die forum se sameroepingskomitee is:

Mnr. Louis Meintjes (TLU SA),  me. Annatjie Moolman (Waternavorsingskommissie), mnr. Johan Minnaar (algemene praktisyn), me. Karen Marx (Wessa), me. Marie van der Merwe (Sancu), mnr. Johann Botha (NBU), me. Liesl van der Vyver (Hygrotech) en dr. Chris le Roux.


3 September 2009

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.2%
Rand - Pond
22.10
-0.1%
Rand - Euro
19.44
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.98
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
985.50
+1.8%
Palladium
1,457.39
+0.6%
Goud
1,981.00
+0.0%
Silwer
23.88
-0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
71,089
0.0%
Alle aandele
76,705
0.0%
Hulpbronne 10
67,517
0.0%
Industriële 25
103,222
0.0%
Finansiële 15
15,634
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Liefte is n wenner!
Hou van nuwe plekke sien dinge saam doen, saam lag en net memories maak ek wil settle en is ernstig daaroor.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot