AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

SA se voorste Shiraz aangewys

Shiraz SA het die kroonprinse van Suid-Afrikaanse Shiraz-wyne bekendgemaak, en versnitte is ook deel van die kompetisie.

Die uitslae van die 2014 “Shiraz SA Wine Challenge” is onlangs bekend gemaak. Die kompetisie wat deur Shiraz SA aangebied word, het ’n internasionale borgskap van die Franse kuiperymaatskappy, Tonnelerie Berthomieu Ermitage, bekom.

Nadat Wine Magazine destyds sy jaarlikse Shiraz Challenge gestaak het, het Shiraz SA sy eie kompetisie bekend gestel. Dit is vanjaar vir die tweede keer aangebied en die organiseerders het ’n kategorie vir Shiraz-versnitte ingesluit. Die besluit om versnitte deel van die kompetisie te maak, berus daarop dat hierdie wyne ’n groot aanhang geniet en daar so ’n groot verskeidenheid versnitte geproduseer word. “Die primêre doelwit van Shiraz SA is om die beeld van Suid-Afrikaanse Shiraz te bevorder en dit was daarom logies om die variëteit se potensiaal vir gebruik in versnitwyne uit te lig,” aldus voorsitter van Shiraz SA, Edmund Terblanche.

'n Totaal van 191 wyne is ingeskryf en oor ’n periode van drie dae geëvalueer. Die Kaapse wynmeester dr. Andy Roediger het as sameroeper en voorsitter van die paneel beoordelaars opgetree. Die beoordelaars was dit eens dat dit 'n stewige reeks Shiraz-wyne en versnitte was wat oor die algemeen indrukwekkend vertoon het. Die uitblinkers het deurgaans finesse met gekonsentreerde geure gehad en 'n hele aantal van die ouer wyne was na hul mening absoluut skitterend.

Shiraz Top 12 vir 2014

Black Elephant Vintners Amistad Syrah 2012

Boschkloof Louis 57 Syrah 2012

Boschkloof Syrah 2012

Cederberg Shiraz 2011

Fairview Beacon Shiraz 2011

Hartenberg Shiraz 2010

Jordan The Prospector Syrah 2012

KWV Abraham Perold Insignis 2012

KWV The Mentors Shiraz 2012

Oldenburg Syrah 2011

Rickety Bridge Shiraz 2011

Saronsberg Provenance Shiraz 2012

Top 4 Shiraz-versnitte vir 2014:

Boschendal 1685 S & M 2012

Eikendal Charisma 2012

Guardian Peak Summit 2012

Rickety Bridge The Foundation Stone 2012

Dit is die tweede agtereenvolgende jaar dat Boschkloof en KWV elkeen met twee trofeë in die kategorie vir Shiraz huis toe gaan. Rickety Bridge was net so in hul noppies met hul twee trofeë vir Shiraz en hul versnit. Elephant Vintners, Boschendal en Guardian Peak wat vanjaar vir die eerste keer ingeskryf het, was net so breëbors met hul uitslae.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot