AFGRI
BEAN
20 Mrt
-
9998,4
-117,60
CORN
20 Mrt
-
4457,6
-43,40
SOYA
20 Mrt
-
8505
-103,00
SUNS
20 Mrt
-
9390
-248,00
WEAT
20 Mrt
-
6630
-41,00
WMAZ
20 Mrt
-
3950
-38,00
YMAZ
20 Mrt
-
4156
-27,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
0,00
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
0,00
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,00
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
0,00
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
0,00
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
0,00
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
0,00
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,00
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
0,00
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
0,00
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,00
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
0,00
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,00
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
0,00
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
0,00
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
0,00
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,00
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
0,00
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,00
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,00
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
0,00
Deel

SA suiwelkompetisie nou 180 jaar oud

SA se suiwelkompetisie is vanjaar 180 jaar oud en vanjaar gaan 'n gedugte span beoordelaars weer moet bontstaan om inskrywings te evalueer.

Suid-Afrika se eerste suiwelkompetisie is 180 jaar gelede deur Agri-Expo geïnisieer toe deelnemers meegeding het om die titel van beste nabootsing van ? Nederlandse kaas. Vanjaar het 68 produsente 821 produkte ingeskryf in kategorieë vir boter, kaas, maaskaas, jogurt, gegeurde melk, suiweldoopsouse, roomys en suiwelnagereg.

“Die verskeidenheid van suiwelprodukte, en veral kaas, wat van boetiek- sowel as groter vervaardigers beskikbaar is, is inderdaad merkwaardig. Die verbruiker het ook intussen noemenswaardig ontwikkel in terme van voorkeure en kennis van suiwelprodukte,” meen Johan Ehlers, hoof uitvoerende beampte van Agri-Expo, organiseerder van die SA Suiwelkampioenskappe.

Gedugte span beoordelaars
Die span van 58 beoordelaars vanuit ses provinsies met die reuse-taak om honderde produkte te proe en evalueer, bestaan uit kundiges op die gebied van kaas, kosstrukture en sensoriese evaluasie.

Gevierde sjefs en kosskrywers soos Eat Out se Top 10 sjef Chris Erasmus (Pierneef by La Motte), Rudi Liebenberg (uitvoerende sjef by die Mount Nelson), Craig Cormac (Sofia’s by Morgenster), Tanja Kruger (Makaron Restaurant) en Abigail Donnelly (redakteur van Eat Out en TASTE-tydskrif) maak deel uit van die groep wat verantwoordelik is vir die beoordeling van kaas. “Dit is belangrik dat ons terugvoer kry van professionele koskenners wat suiwel daagliks in een of ander vorm gebruik. Hulle staan aan die voorpunt van die land se kosneigings en ons het nodig om na hulle te luister,” sê Ehlers. Die bekende internasionale kaasbeoordelaar, Ulf Mortensen, en Woolworths se kaaskundige, Suzy O’Regan, is ook genooi om hul uitgebreide ervaring en kundigheid met die beoordelingspaneel te deel.

Suiwelneigings
? Nuwe kategorie vir roumelkkaas is verlede jaar geskep. “Ons sien vanjaar reeds ? styging van 52% in inskrywings vir hierdie kategorie – ? duidelike aanduiding dat kaasliefhebbers groot waardering het vir die robuuste smaak van hierdie spesialiteitskaas,” sê Ehlers. Voorts het die aantal bokmelkproduk-inskrywings gestyg van 14% in 2008 tot 27% vanjaar.

Die hoogste eer van die kompetisie – om as die Suiwelproduk van die Jaar gekroon te word – word tydens die DuPont Qualité-galageleentheid op Woensdag 23 April by GrandWest aangekondig. Suiwelprodusente stel ook hul visier in op die gesogte Qualité-toekennings wat ? paar uitsoekprodukte beskore is. Hierdie topprodukte verdien die voorreg om die Qualité-plakker – Suid-Afrika se mees betroubare simbool van suiwelgehalte – ten toon te stel.

Vir meer inligting of die volledige uitslae van die SA Suiwelkampioenskappe, kontak Mariana Rabie by mariana@agriexpo.co.za of 021 975 4440 / 082 871 1114 of besoek www.cheesesa.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.52
-0.6%
Rand - Pond
22.74
-1.6%
Rand - Euro
19.86
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.44
-1.2%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Platinum
988.38
+2.1%
Palladium
1,411.23
-0.0%
Goud
1,978.75
-0.5%
Silwer
22.54
-0.3%
Brent-ruolie
72.97
-2.4%
Top-40
68,799
+2.6%
Alle aandele
74,271
+2.4%
Hulpbronne 10
65,660
+4.2%
Industriële 25
99,818
+2.8%
Finansiële 15
15,066
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot