
Die tweede jaarlikse veiling van Signature Wildlife vind op 8 April 2017 om 11:00 plaas by die Kwandwe Private Wildreservaat, Grahamstad.
Van die wild wat te koop aangebied word, is goue wildebeeste, gemsbokke, buffels, njalas, witrenosters, springbokke, waterbuffels en nog veel meer.
Klik op die aanhangsel hieronder om die veilingskatalogus te lees.
Navrae: 073 101 2502